12/01/2021
Quita se Tuis Skool is vir leerders van Gr R tot Gr 4 waar jy met n geruste hart jou kleintjie kan stuur vir voldag sorg en 2 maaltye per dag, waar hul ook tuis Skool Kan bywoon wat by die department van onderwys gerigstreed is en beste van als is ons is alreeds oop so ons begin somer dadelik al leer Kontak 0720802481 vir enige ander vrae