Hoërskool Bellville Fotoblad

Hoërskool Bellville Fotoblad Hierdie is die Hoërskool Bellville se fotoblad. Skoolfoto's en video's sal gereeld hier gelaai word. Hierdie is die Hoërskool Bellville amptelike se fotoblad.

Skool foto's en video's sal gereeld hier gelaai word. Hierdie blad word namens die skool ge-administreer en GEEN onderwysers is Admins nie. Verder sal ons ook enige advertensies onmiddelik verwyder.

Ons Matrieks groet terwyl die res van die skool vir hulle 'n erewag vorm.
24/09/2026

Ons Matrieks groet terwyl die res van die skool vir hulle 'n erewag vorm.

Nadat die matriekleerders van Hoërskool Bellville elk 'n geskenkie ...

Ons 1ste rugbyspan het gister teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gespeel. Jy kan die wedstryd hier kyk as jy dit nie k...
26/03/2026

Ons 1ste rugbyspan het gister teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gespeel. Jy kan die wedstryd hier kyk as jy dit nie kon bywoon nie: https://youtu.be/lau2s0LzY60
Dankie aan almal wat wel die wind trotseer het om ons sport te kom ondersteun.

Hoërskool Bellville hosted Hoërskool Hopefield for this annual sport day between the two schools. © PinPro Media 2026

Baie geluk aan ons 2de rugbyspan met hul oorwinning oor Hopefield Hoërskool (Offisieel) tydens gister se sportdag. Indie...
26/03/2026

Baie geluk aan ons 2de rugbyspan met hul oorwinning oor Hopefield Hoërskool (Offisieel) tydens gister se sportdag. Indien jy nie die wedstryd kon bywoon nie, kan jy dit hier sien:
https://youtu.be/mT-_HMrHOOw

Hoërskool Bellville hosted Hoërskool Hopefield for this annual sport day between the two schools. © PinPro Media 2026

Eerste Span Netbal - Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is  ...
26/03/2026

Eerste Span Netbal -
Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is op julle.
Ons wens julle alle voorspoed toe vir jul deelname aan die Menlopark Toernooi vanaf die 26ste tot die 30ste Maart.
https://youtu.be/eYSYxpEx63A
Cape Town High Schools Netball

This video features a dynamic netball match between Hoërskool BELLVILLE and Hoërskool HOPEFIELD, showcasing intense netball highlights throughout the game. P...

o.16A Netbal - Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is   op ju...
26/03/2026

o.16A Netbal -
Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is op julle.
Ons wens julle alle voorspoed toe vir jul deelname aan die Menlopark Toernooi vanaf die 26ste tot die 30ste Maart.
https://youtu.be/-_B7buzR4T8
Cape Town High Schools Netball

This video features a dynamic netball match between Hoërskool BELLVILLE and Hoërskool HOPEFIELD, showcasing intense netball highlights throughout the game. P...

o.15A Netbal Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is   op jull...
26/03/2026

o.15A Netbal
Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is op julle.
Ons wens julle alle voorspoed toe vir jul deelname aan die Paarl Gimnasium Netbalfees vanaf die 30ste Maart tot die 3de April.
https://youtu.be/p3kMJI9lBGU
Cape Town High Schools Netball

This video features a dynamic netball match between Hoërskool BELLVILLE and Hoërskool HOPEFIELD, showcasing intense netball highlights throughout the game. P...

o.14A Netbal Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is   op jull...
26/03/2026

o.14A Netbal
Baie geluk met ons meisies se goeie vertoning teen Hopefield Hoërskool (Offisieel) gister. Ons is op julle.
Ons wens julle alle voorspoed toe vir jul deelname aan die Paarl Gimnasium Netbalfees vanaf die 30ste Maart tot die 3de April.
https://youtu.be/3lXhX_KDLFA
Cape Town High Schools Netball

This video features a dynamic netball match between Hoërskool BELLVILLE and Hoërskool HOPEFIELD, showcasing intense netball highlights throughout the game. P...

04/03/2026

Graad 11 (2025)
Baie geluk aan hierdie uitgelese groepie leerders wat hulself as die 20 van hul graad vir 2025 bewys het. Dit is 'n prestasie waarop die leerders en ouers voorwaar trots kan wees.

03/03/2026

Graad 10 (2025)
Baie geluk aan hierdie uitgelese groepie leerders wat hulself as die 20 van hul graad vir 2025 bewys het. Dit is 'n prestasie waarop die leerders en ouers voorwaar trots kan wees.

Address

Omnia Avenue
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 14:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Bellville Fotoblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category