23/12/2019
Dankie, dankie, dankie, Anastasia, en gee Mercy ’n plek aan die tafel Donderdae is lekker, want jy kan uitsien na 'n nuwe Vrye Weekblad, skryf Herschelle Benjamin oor sy gunstelingstories
'n Span wat debatteer met kritiese pret en baie plesier. Ons neem jaarliks deel aan die Nasionale Universiteite debatskompetisie.
23/12/2019
Dankie, dankie, dankie, Anastasia, en gee Mercy ’n plek aan die tafel Donderdae is lekker, want jy kan uitsien na 'n nuwe Vrye Weekblad, skryf Herschelle Benjamin oor sy gunstelingstories
Lede van die Huis...stem asseblief vir ons tweede spreker Anslin🙌🔥
01/09/2018
01/09/2018
Die Universiteit van Wes-Kaapland se Afrikaanse Debatsvereniging het vandag begin met ons skole debatsopleiding omdat ons glo in die bemagtiging van die jeug. Die opleiding het ten doel om die leerders toe te rus met die nodige vaardighede om gesprekke te voer oor relevante kwessies.
Ons sien daarna uit om weer met die ywerige leerders te werk en ons hoop om in die toekoms hierdie projek uit te brei.
Op die onderstaande foto verskyn lede van UWK debat saam met die leerders en opvoeders van Elsiesrivier Sekondêr en Silversands Sekondêr.
07/04/2018
**kofSink2018Gala
Anslin Charlie Gysman Leslie Richards Geraldene Cybill Fortuin Romario Cloete Natashka Cloete Alicia Goliath
07/04/2018
Timothy Nel, baie geluk!
Timothy het Vrydag, 6 April 2018 sy LLB-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.
UWK Debat is trots op jou!
07/04/2018
Alicia Goliath
**kofSink2018
Suzanne Paxton on Twitter “Bestuurderlose motors sal nie verban word nie want anders gaan ons weer donkiekarre en posduiwe begin gebruik **kofSink2018 ”
06/04/2018
Megan Cloete, baie geluk!
Megan het Woensdag, 4 April 2018 haar BA-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.
UWK Debat is trots op jou!
06/04/2018
Geluk Geraldene Cybill Fortuin!
Geraldene het Woensdag, 4 April haar BA-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.
UWK Debat is trots op jou!
06/04/2018
Republiek van Kanalla.
Eerste dag van Agenda se **kofSink2018 debatskompetisie.
Geraldene Cybill Fortuin Cheswell Atcha Louw Anslin Charlie Gysman Romario Cloete
06/04/2018
Kaapse Mattedjale.
Eerste dag van Agenda se **kofSink2018 debatskompetisie.
Jerome Coetzee Natashka Cloete Augustino Cloete Alicia Goliath
05/04/2018
Kaapse Mattedjale en Republiek van Kanalla op pad na die verwelkomingsfunksie van Agenda se jaarlikse D**k of Sink debatskompetisie.