Sterreliggieland

Sterreliggieland Christengesentreerde kleuterskool vir kinders ouderdomme 3 maande tot Gr. R. Nasorg ook beskikbaar. Sosiale en emosionele ontwikkeling is van kardinale belang.
(1)

Sterreliggieland is ‘n Christengesentreerde Kleuterskool wat in 1989 gestig is tot eer van God en tot diens van die gemeenskap. Opvoeding en onderwys geskied volgens Christelike waardes en Bybelse beginsels met die Woord as basis en Jesus Christus as hoeksteen. ONS SKOOL IS WKOD-GEREGISTREERD EN VOLG TANS NKAVB (NASIONALE KURRIKULUM EN ASSESERING VERKLARINGS BELEID “CAPS” IN GRAAD R EN VOOR GRAAD R. Die kind sal gelei word tot skoolgereedheid en sal die geleentheid gebied word om waar te neem, te ontdek, te eksperimenteer en vaardighede aan te leer sodat hy sy volle potensiaal in Jesus Christus kan bereik en sy plek in die samelewing kan volstaan.

09/09/2026
Almal word hartlik uitgenooi na ons Tannie Zettie se gedenkdiens Saterdag. Ons sal ook Vrydag enige donasies eetgoedjies...
28/07/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons Tannie Zettie se gedenkdiens Saterdag.
Ons sal ook Vrydag enige donasies eetgoedjies by Sterreliggieland ontvang, indien iemand so wil bydrae tot die diens.

Address

3 Hebron Street
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27219193014

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sterreliggieland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sterreliggieland:

Shortcuts

Share

Category