03/10/2026
𝗡𝗔𝗦𝗜𝗢𝗡𝗔𝗟𝗘 𝗩𝗔𝗔𝗥𝗗𝗜𝗚𝗛𝗘𝗜𝗗𝗦𝗞𝗢𝗠𝗣𝗘𝗧𝗜𝗦𝗜𝗘
𝗟𝘂𝗰𝗮 𝗡𝗲𝗹 het ’n besonderse prestasie behaal deur 'n 𝗱𝗲𝗿𝗱𝗲 𝗽𝗹𝗲𝗸 nasionaal te verower tydens die 𝗡𝗮𝘁𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹 𝗟𝗲𝗮𝗿𝗻𝗲𝗿 𝗦𝗸𝗶𝗹𝗹𝘀 𝗖𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘁𝗶𝗼𝗻 𝟮𝟬𝟮𝟲!
Luca het in die 𝗦𝗶𝘃𝗶𝗲𝗹𝗲 𝗧𝗲𝗴𝗻𝗼𝗹𝗼𝗴𝗶𝗲 – 𝗛𝗼𝘂𝘁𝗯𝗲𝘄𝗲𝗿𝗸-afdeling deelgeneem, waar hy tussen van die land se bestes sy vaardighede bewys het.
Die kompetisie is in 𝗚𝗮𝘂𝘁𝗲𝗻𝗴 aangebied en het leerders die geleentheid gebied om hul praktiese vaardighede, kreatiwiteit en tegniese kennis op nasionale vlak ten toon te stel.
𝗟𝘂𝗰𝗮, 𝗴𝗲𝗹𝘂𝗸 𝗺𝗲𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝗯𝗲𝘀𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝗲 𝗽𝗿𝗲𝘀𝘁𝗮𝘀𝗶𝗲 – 𝗹𝗲𝗲𝘂𝘁𝗿𝗼𝘁𝘀!