28/01/2025
2025: Hulle weet nie wat ons weet nie ... Enigiemand kan Afrikaans baasraak! Maak vanjaar dié jaar waarin jou kind leer dat Afrikaans lekker is! By Die Taalhuis kweek ek 'n liefde vir die taal by Afrikaans-én Engelssprekende leerders. Beperkte tydgleuwe is nog beskikbaar. Kontak my gerus! Alle lesmateriaal word voorsien. CAPS en IEB. Huistaal en Eerste Addisionele Taal. 082 817 3492
[email protected]