Abra-kedabra Crèche

Abra-kedabra Crèche Abra-kedabra Crèche - Waar drome en verbeelding begin...

Die MOS Inisiatief
30/09/2026

Die MOS Inisiatief

Vandag vier Abra-kedabra Crèche die mooi verskeidenheid van ons mense, ons kulture en die tradisies wat ons uniek Suid-A...
24/09/2026

Vandag vier Abra-kedabra Crèche die mooi verskeidenheid van ons mense, ons kulture en die tradisies wat ons uniek Suid-Afrikaans maak. 🇿🇦

Mag ons kinders TROTS wees waar hulle vandaan kom én respek toon vir die erfenis van ander.

Die kinders van vandag is môre se toekoms.





Die MOS Inisiatief

📚1 Foto wat boekdele spreek 📚‘n Hoof in die dag…maar eintlik ‘n juffrou in ons hart 🫶🏼. As ek ooit moet trek…..🤔As ek oo...
22/09/2026

📚1 Foto wat boekdele spreek 📚

‘n Hoof in die dag…maar eintlik ‘n juffrou in ons hart 🫶🏼.

As ek ooit moet trek…..🤔

As ek ooit Linden toe moet trek, sit ek my kind in Linden Akademie Kleuterskool

As ek ooit Krugersdorp toe moet trek, sit ek my kind in Knikkievallei

As ek ooit Constantia Park toe moet trek, sit ek my kind in Emmanuel Kindersentrum

As ek ooit Brooklyn toe moet trek, sit ek my kind in Kabouterbos Kleuterskool

As ek ooit Moreleta Park toe moet trek, sit ek my kind in Duifies Kleuterskool

As ek ooit Wonderboom toe moet trek, sit ek my kind in Knikkie Knakkie Kleuterskool

As ek ooit Brits toe moet trek, sit ek my kind in Kiewietnes Kleuterskool Brits

As ek ooit Rustenburg toe moet trek, sit ek my kind in Kleinhoewe Kleuterskool

As ek ooit Middelburg toe moet trek, sot ek my kind in Kosmos Akademie

As my kinders nog klein was, het ek hulle in Abra-kedabra Crèche gesit!

🫶🏼🫶🏼🫶🏼

Hoekom? Wanneer die hoof ‘n liefde vir kinders het, val alles anders in plek! ❤️

As jou kind nog nie deel is van een van ons Kleuterskole nie, gaan kuier en ervaar wat ware liefde vir die onderwys is!

Die MOS Inisiatief

@ Die MOS Inisiatief
22/09/2026

@ Die MOS Inisiatief

20/09/2026

Die MOS Inisiatief Abra-kedabra Crèche Kleinhoewe Kleuterskool Kiewietnes Kleuterskool Brits Knikkievallei Knikkie Knakkie Kleuterskool Duifies Kleuterskool Linden Akademie KleuterskoolKosmos Akademie

17/09/2026

🌻 Waar mede-kollegas saamstaan, saam groei en saam sorg… daar gebeur iets besonders! 💛

Wat ’n voorreg om deel te wees van so ’n dinamiese span dames wat mekaar ondersteun, inspireer en met dieselfde passie vir ons kinders en ons skole werk. 🤍

Ons hoef nie alles alleen te doen nie — saam leer ons, saam bou ons en saam maak ons ’n verskil. ✨

Dankie vir elke gesprek, elke bietjie ondersteuning en elke geleentheid om saam te groei. Ek waardeer julle opreg! 🌻💙

Saam staan ons sterker. Saam groei ons verder. Saam sorg ons met liefde. ❤️

Abra-kedabra Crèche
Kiewietnes Kleuterskool Brits

Die MOS Inisiatief
16/09/2026

Die MOS Inisiatief

Address

Malibu Street
Bellville
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Abra-kedabra Crèche posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Abra-kedabra Crèche:

Shortcuts

Share