Besoek gerus Westcliff se nuwe website vir die nuutste nuus by westcliffschool.co.za
Westcliff Vaardigheidskool
Vir alle oud en huidige Westcliff leerders en personeel wat betrokke en op hoogte wil bly!
Westcliff is 'n vaardigheidskool met werkswinkels soos haarkappery, sweis, spuitverf, duikklop, rekenaartik, inrigtingsbestuur, houtwerk en instandhouding. Hierdie is vir alle oud-leerders, onderwysers, familielede en vriende wat belangstel om betrokke en op hoogte te bly.
Second last week of the term! Had a great intervention camp this past weekend with some of our boys! And two of our teachers, Mr Le Sueur and Mr Combrinck did extremely well cycling the Argus on Sunday - well done!
Veels Geluk aan Westcliff wat vir die eerste keer sedert 1997 die Van Kervel Atletiekbyeenkoms in George se beker gewen het!
WC Athletic Try-outs next week Thursday - good luck to all our athletes! Then it's off to George for the weekend for inter-school athletics at Van Kervel.
Kom dans saam met ons Vrydag 3 Feb vanaf 19h00 in die skoolsaal! Kaartjies is R50 per couple. Die Bakgat Band gaan live optree + daar gaan pryse en 'n veiling wees. Bel die skool en koop jou kaartjies- net vir 18+. Daar is beperkte hoeveelheid!
Skool begin weer Woensdag 11 Januarie 2012, so geniet die laaste laatslaap daggies!
Die Gr 09's het sopas uitgestap - ons beste wense vergesel hulle en ons hoop hulle het elke een 'n blink toekoms wat op hulle wag!
Ons kringetjie brei nou al uit tot in Korea!
Ons skool se tegniese spannetjie het tweede ge-eindig in die provinsiale rondte van die Nasionale Onderwys Toekennings - veels geluk!!
Baie bly om nog onderwysers te verwelkom op ons bladsy!
Westcliff Skool se afskeidsfunksie vir die finale jaars is môre aand sommer by die skool vir almal wat wil kom loer hoe lyk die mooi mense!
Baie geluk aan Westcliff wat eerste en tweede pryse gewen het by die eerste rondte van die Nasionale Onderwysers Toekennings!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Address
Old Paarl Road
Bellville
7530
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 15:00 |
| Tuesday | 08:00 - 15:00 |
| Wednesday | 08:00 - 15:00 |
| Thursday | 08:00 - 15:00 |
| Friday | 08:00 - 15:00 |