08/09/2026
Kultuur UITBLINKERS ππ
Dit was net medaljes en trofeΓ« waar jy kyk, toe Ooskus Gimnasium op die East London Guild Theatre se verhoog klim, met die Elfest Buffalo City Creative Arts Eisteddfod se jaarlikse prysuitdeling. π
π
Baie geluk aan hierdie leerders met hul uitstekende prestasies. Dankie aan al die afrigters, gasheerskole, beoordelaars, ondersteuners en aan die Elfest vir julle opoffering en harde werk om vir ons leerders βn verhoog te gee om die kunste uit te leef.
Ons is BAIE trots op hierdie leerders!