Hoërskool Barrydale

Hoërskool Barrydale HS Barrydale is 'n Gekombineerde Skool van Graad R tot 12. Huidiglik bestaan die skool uit +/- 450 leerders.

14/05/2014

RIP Dean Mario Pekeur ..........
vanaf die skool se kant : ons innige meegevoel aan sy ma en alle familielede. Dean, Dankie vir die tyd wat jy met ons was by die skool ...... 'n les wat ons by jou kon leer is " Never judge a book by its cover " dit gese in alle opset van die sin.... Jou matriksertifikaat het vandag gekom , 95% van mense het sekerlik nie dit verwag nie, maar jyt almal vikeerd bewys !!!!!

Beslis iemand op trots te wees!! Ons sal jou altyd onthou

14/05/2014

Graad 12_2013 Matrieksertifikate nou beskikbaar by die skool

LW : leerders moet self by die skool kom afhaal of 'n familielid. GEEN SERTIFIKATE SAL GEPOS,GEFAKS EN AFGELEWER WORD NIE , DANKIE!!!!!!!

14/05/2014

HS Montagu ...... Green and Yellow wag vir julle !!!! Geniet die sport vandag seuns en dogters !!!!!!!!!

16/04/2014
Geluk aan ons 0/19A en B rugby spanne wat albei hul afdelings gewen het te HS Zwartberg in Prins Albert asook die 0/19 n...
16/04/2014

Geluk aan ons 0/19A en B rugby spanne wat albei hul afdelings gewen het te HS Zwartberg in Prins Albert asook die 0/19 netbalspan.

Kapteine van Links : Dean Hess ( 0/19 B rugby ) Franciskia Swarts (0/19 Netbal ) en Jernando Hopp ( 0/19 A rugby )

Dit was die 0/19 A se vierde jaar agtereenvolgens wat hul die toernooi wen.

Knapgedaan !!!!!!!!!!

Food for Thought _ "5.The first responsibility of a leader is to define reality. The last is to say thank you. In between, the leader is a servant"

Daardie is vir ons drie kapteine asook die res van die leiers by die skool in elke kapasiteit !!!!!

Vir die spelers , leerders en almal by die skool..... "It was character that got us out of bed, commitment that moved us into action, and discipline that enabled us to follow through"

Dankie ook aan die ouers wat dai ekstra effort insit , want was dit nie vir julle , het ons nie die wonderlike kinders gehad nie.

Geluk met n goeie "job" sover

Sien uit na die seisoen!
07/04/2014

Sien uit na die seisoen!

0/19 A !!!!! rugby
20/03/2014

0/19 A !!!!! rugby

27/01/2014

Hoerskool rugby wedstryde 2014

Maart _ Tony Stoop toernooi

Liga verpligtinge

23 April VS Ashton Combined (WEG)
07 Mei VS HS Si Robertson ( WEG )
14 Mei VS HS Montagu ( TUIS )
21 Mei VS Ashton Sekonder ( TUIS )
28 Mei VS Hexvallei Sekonder ( WEG )
04 Junie VS Langeberg Sekonder ( Onseker )
28 Julie VS Swellendam Sekonder ( WEG )

Vriendskaplike Wedstryde teen

Villiersdorp Sekonder ( TUIS )
HS Lutzville ( TUIS )
HS Calitzdorp ( TUIS )
HS Bredasdorp ( WEG )

Dankie aan mnr Jordaan vir die uitstekende logistieke reelings.
LW : Wedstryd datums mag later in die jaar verander

06/01/2014

alle Graad 12 uitslae is eers more , 7 Januarie 2014 , Dankie

13/08/2013

Die wedstryd more teen SSS dien as testimonial vir Rudmar Pierre Matjan HS Barrydale se veteraan vuurvreter haker en stut en kaptein Rudmar Matjan sal sy laaste wedstryde voltooi hierdie maand. Dit sal sy 50ste toets morê teen Swellendam Sekondêr wees. Ons vra dat al die leerders more tot by die veld moet kom ter ondersteuning van die ikoon Rudmar, die leier van ons skool se eerste rugby span. Vanaf die spelers …….Baie Dankie FaFa !!!!!!! Jys os StAr................Oh Faffa we lurv you lol

12/08/2013

HS Barrydale ontvang Woensdag Swellendam Senior Sekonder !!!! Die afgestelde wedstryde van die vorige week gaan voort dus soos gereel die vorige week!

31/05/2013

Baie geluk aan Cohen Jasper ! Boland 0/13 Sasolburg toe vi jou !!!!!

Address

Tennant Straat
Barrydale
6750

Telephone

0285721228

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Barrydale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Barrydale:

Shortcuts

Share

Category