Barkly-Wes Primêre Skool

Barkly-Wes Primêre Skool Barkly-Wes Primere Skool is a primary school situated in De Beershoogte, Barkly West in the Northern Cape, South Africa. We are a Afrikaans medium school.

Barkly Wes Primere Skool is a primary school situated in De Beershoogte in a town Barkly West in the Northern Cape (South Africa). Our Grades are from Grade R to Grade 6 we are a Afrikaans medium school.

Happy Secretary day to our very face of the school 🙌🏾 Juff Veron ❤️
02/09/2026

Happy Secretary day to our very face of the school 🙌🏾 Juff Veron ❤️

🎶🎭 Noord-Kaap Kunsfees 🎭🎶Ons is ongelooflik trots op ons Graad 1-leerder, Jordan Skriker, wat aan die Noord-Kaap Kunsfee...
31/08/2026

🎶🎭 Noord-Kaap Kunsfees 🎭🎶

Ons is ongelooflik trots op ons Graad 1-leerder, Jordan Skriker, wat aan die Noord-Kaap Kunsfees in die musiekkategorie deelgeneem het met ’n pragtige sangitem.

Jordan het ’n A++ vir sy sangitem behaal! 🏆👏 Ons is só trots op sy talent, harde werk en selfvertroue.

Baie geluk, Jordan! 💙 Ons wens jou alle voorspoed toe met die ontwikkeling van jou pragtige talent. Mag jy aanhou om jou stem te gebruik en jou lig helder te laat skyn!

🎭✨ Noord-Kaap Kunsfees 2026 ✨🎭Ons is ongelooflik trots op ons leerders wat aan die Noord-Kaap Kunsfees in die dramakateg...
31/08/2026

🎭✨ Noord-Kaap Kunsfees 2026 ✨🎭

Ons is ongelooflik trots op ons leerders wat aan die Noord-Kaap Kunsfees in die dramakategorie deelgeneem het met hul poësie-opvoerings.

Hulle het hul talent, selfvertroue en passie met trots ten toon gestel en uitstekende uitslae behaal! 🏆🌟

Ons is baie trots op elkeen van julle! ❤️

’n Afskeid om te onthou ’n Bietjie laat, maar beslis die moeite werd om te deel! ❤️Ons het onlangs die voorreg gehad om ...
31/08/2026

’n Afskeid om te onthou

’n Bietjie laat, maar beslis die moeite werd om te deel! ❤️

Ons het onlangs die voorreg gehad om van ons afgetrede onderwysers, asook ons voormalige skoolhoof, Meneer Beukes, afskeid te neem en hul jarelange harde werk, toewyding en diens aan ons skool te vier. 👩‍🏫👨‍🏫

Hulle passie vir onderwys, liefde vir ons leerders en onbaatsugtige diens het ’n blywende indruk op ons skoolgemeenskap gelaat. Ons is opreg dankbaar vir die kennis, wysheid, herinneringe en waardevolle bydraes wat hulle oor die jare gelewer het.

Baie dankie vir julle jare van diens, toewyding en vir die verskil wat julle in die lewens van soveel leerders en kollegas gemaak het. Julle sal altyd deel van ons skoolfamilie wees. 💐❤️

Veels Geluk Juff Bailey 🔥
27/08/2026

Veels Geluk Juff Bailey 🔥

Veels Geluk Juff Patty Cash 🙌🏾🙌🏾🙌🏾
20/08/2026

Veels Geluk Juff Patty Cash 🙌🏾🙌🏾🙌🏾

19/08/2026

BOKKIE BOKKIE - 21 AUGUSTUS 2026

17/08/2026

Mielies 🥕Graad 5e 🙌🏾

🌸 Vrouedagviering 2026 🌸Ons het vandag Vrouedag/ mans geestesgesondheid bewusmaking en wat ’n geseënde en gesellige gele...
14/08/2026

🌸 Vrouedagviering 2026 🌸

Ons het vandag Vrouedag/ mans geestesgesondheid bewusmaking en wat ’n geseënde en gesellige geleentheid was dit nie! ❤️

Baie dankie aan ons gaspreker, Mev. Sharon Drude, vir die pragtige bemoediging en herinnering dat ons enige storm kan oorkom wanneer ons die Here aan ons kant het. 🙏✨

Baie dankie ook aan Juffrou Riet wat ons met ’n pragtige lied geseën het en ons daaraan herinner het dat ons die liefde as ’n skoolfamilie altyd moet koester en bymekaar moet hou. ❤️🎶

Baie dankie aan elke personeellid wat deel was van hierdie spesiale geleentheid. Julle teenwoordigheid en bydraes het die dag besonders gemaak.

Baie dankie aan ons Kultuurkomitee vir al die reëlings en die uitstekende uitvoering van die dag. 🌷

Baie dankie, Meneer Links, wat soos altyd u taak as MC uitstekend verrig het. 🎤

En ’n groot dankie aan Juffrou Williams vir die heerlike maaltyd wat u vir ons voorberei het. 🍽️❤️

My skool, my trots! 💙🤍

Aan al ons vroue weet ons hết u lief ❤️
09/08/2026

Aan al ons vroue weet ons hết u lief ❤️

Address

1405 Iris Street
Barkly West
8375

Telephone

+27535311144

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barkly-Wes Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Barkly-Wes Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category