Hashtag Connect

Call Directions Contact the school

Hashtag Connect Grow. Learn. Connect

Baie dankie BWPS dat julle my altyd deel maak van julle funksies. Dit is altyd ’n voorreg om saam met julle te werk en d...
04/09/2026

Baie dankie BWPS dat julle my altyd deel maak van julle funksies. Dit is altyd ’n voorreg om saam met julle te werk en deel te wees van hierdie spesiale geleenthede. 🙏🏽

Ek waardeer die vertroue en elke geleentheid opreg. ❤️

Ons leier weet wat dit beteken om op kinders se vlak te gaan en ’n boodskap op ’n manier oor te dra wat hulle verstaan e...
04/09/2026

Ons leier weet wat dit beteken om op kinders se vlak te gaan en ’n boodskap op ’n manier oor te dra wat hulle verstaan en geniet. ❤️

Hier gebruik hy die storie van die haas wat ongehoorsaam was om kinders op ’n prettige en ouderdomsgepaste manier van gehoorsaamheid te leer.

Want wanneer kinders kan verstaan, deelneem en geniet, word die les iets wat hulle onthou. 🐰📚

Woorde is soos saad, en hierdie leier glo daarin om hoop, geloof en doelgerigtheid in die harte van jongmense te plant.H...
04/09/2026

Woorde is soos saad, en hierdie leier glo daarin om hoop, geloof en doelgerigtheid in die harte van jongmense te plant.

Hy word genooi om by skole toesprake te lewer waar hy jongmense bemoedig, inspireer en hulle herinner aan hul waarde, potensiaal en doel in God.

Want die regte woorde op die regte tyd kan ’n jongmens se lewe verander. 🌱🙏🏽

Ons leier het die voorreg gehad om die kamp vir die AGS Jeug Netwerk se programme uit te werk en te fasiliteer.Enige tem...
04/09/2026

Ons leier het die voorreg gehad om die kamp vir die AGS Jeug Netwerk se programme uit te werk en te fasiliteer.

Enige tema. Enige boodskap. Ons omskep dit in ’n prettige, Godgesentreerde ervaring wat jongmense betrek, inspireer en nader aan God bring. 🙏🏽

Ons bied ook spanbou vir Christelike jeuggroepe aan! 🙌🏽Ons leier is ’n jeugwerker en jeugleier met praktiese ervaring in...
04/09/2026

Ons bied ook spanbou vir Christelike jeuggroepe aan! 🙌🏽

Ons leier is ’n jeugwerker en jeugleier met praktiese ervaring in die begeleiding en ontwikkeling van jongmense. Hy help jeuggroepe om beter saam te werk, sterker bande te bou en as ’n span te groei.

’n Geleentheid om saam te leer, saam te groei en God te verheerlik. 🙏🏽

Wat ’n voorreg om saam met die VCSV-vrywilligers te kon werk en ’n program saam met hulle in Stillwater aan te bied. 🙏🏽D...
04/09/2026

Wat ’n voorreg om saam met die VCSV-vrywilligers te kon werk en ’n program saam met hulle in Stillwater aan te bied. 🙏🏽

Dankbaar vir elke oomblik, elke gesprek en die geleentheid om saam ’n verskil te maak. ❤️

Wanneer jy leierskapopleiding Godgesentreerd maak, berei jy jong leiers nie net voor om te lei nie, maar om met karakter...
04/09/2026

Wanneer jy leierskapopleiding Godgesentreerd maak, berei jy jong leiers nie net voor om te lei nie, maar om met karakter, wysheid en doelgerigtheid te lei.

Jy lê ’n sterk fondasie vir die leiers van môre.

Dít is wat ons leier by doen: om jong leiers toe te rus, te vorm en te leer dat ware leierskap by God begin. 🙏🏽

Dankie Barkly Wes Primêre Skool vir die uitnodiging. Ons het Saterdag 69 prefekte opgelei en ons wens hulle alle sterkte...
11/05/2026

Dankie Barkly Wes Primêre Skool vir die uitnodiging. Ons het Saterdag 69 prefekte opgelei en ons wens hulle alle sterkte toe!

Yesterday we gave our leadership training to the RCL of Barkly West High School. Thank you for having us. It was great! ...
24/02/2024

Yesterday we gave our leadership training to the RCL of Barkly West High School. Thank you for having us. It was great! 🥳

The founder and main facilitator of   led the fun activities at this year's Summer Camp of the AFM Youth Network. This w...
02/01/2024

The founder and main facilitator of led the fun activities at this year's Summer Camp of the AFM Youth Network. This was a good camp and the young people really enjoyed it!

Address

Barkly West
8375

Telephone

+27695202545

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hashtag Connect posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hashtag Connect:

Share

Category