Great Grades

Great Grades Great Grades offers unique one- to- one tutoring, extra lessons, examination preparation and assistan

07/11/2025
Geskiedenis Opsommings vir Graad 8 (Kwartaal 4) beskikbaar in pdf-formaat.✅️Kleurvolle illustrasies✅️Kleurvolle sleutelw...
29/10/2025

Geskiedenis Opsommings vir Graad 8 (Kwartaal 4) beskikbaar in pdf-formaat.
✅️Kleurvolle illustrasies
✅️Kleurvolle sleutelwoorde

Kontak besonderhede:
Eileen Schoeman
076 545 0521
[email protected]

Inhoud
🔴Langtermyn oorsake van die Eerste Wêreldoorlog
🟠Onmiddelike oorsake van die Eerste Wêreldoorlog
🟡Europese lande wat in die Eerste Wêreldoorlog geveg het
🟢Gealieerde en Sentrale moonthede
🔵Diensplig en propaganda in Brittanje
🟣Loopgraafoorlog aan die Westelike front
🟤Kenmerke van loopgrawe
🔴 Eerste Wêreldoorlog in SA
🟠Die slag om Delvillebos
🟡SS Mendi
🟢Die rol van vroue in die Eerste Wêreldoorlog
🔵Emily Parkhurst
🟣Die nederlaag van Duitsland
🟤Verdrag van Versailles

EBW Opsommings vir Graad 8 (Kwartaal 3) beskikbaar in pdf-formaat.✅️Kleurvolle illustrasies✅️Kleurvolle sleutelwoorde✅️H...
13/08/2025

EBW Opsommings vir Graad 8 (Kwartaal 3) beskikbaar in pdf-formaat.
✅️Kleurvolle illustrasies
✅️Kleurvolle sleutelwoorde
✅️Hersieningsvrae

Kontak besonderhede:
Eileen Schoeman
076 545 0521
[email protected]

Inhoud
🟠Vorme van eienaarskap
🔵Kenmerke van verskillende eienaarskap
🔴Voor- en nadele van verskillende eienaarskap
🟢Nuwe konsepte soos: CIPC, effektebeurs, prospektus & dividende
🟣KMMO'S
🟡Die rol van verskillende besighede in die volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne.

Until next year🌸🌻
15/11/2024

Until next year🌸🌻

📷theclassroomkey
08/09/2024

📷theclassroomkey

Natuurwetenskap Opsommings vir Graad 8 (Kwartaal 3) beskikbaar in pdf-formaat.✅️Kleurvolle illustrasies✅️Kleurvolle sleu...
22/08/2024

Natuurwetenskap Opsommings vir Graad 8 (Kwartaal 3) beskikbaar in pdf-formaat.
✅️Kleurvolle illustrasies
✅️Kleurvolle sleutelwoorde

Kontak besonderhede:
Eileen Schoeman
076 545 0521
[email protected]

Inhoud
🟡Statiese elektrisiteit
🟣Gelaaide voorwerpe het ñ invloed op mekaar
🟢Stroombane & stroomelektrisiteit
🔴Komponente van ñ stroombaan
🔵Kortsluitings & smeltdrade
🟠Elektromagnete & elektrolise
🟡Serie & paralelle stroombane
🟣Metaalgeleiers
🟢Sigbare lig & uitatraling van lig
🔴Kleur & absorpsie van lig
🔵Weerkaatsing & ligbreking

Address

Barkly East
9786

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27765450521

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Great Grades posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Great Grades:

Shortcuts

Share

Category