Saxonsea Sekondêr

Saxonsea Sekondêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Saxonsea Sekondêr, High School, Hermes Avenue, Atlantis.

🏆 WOW NASIONALE KOMPETISIE 🏆Saxonsea Hoërskool is ongelooflik trots op ons drie leerders wat vandag, 3 Oktober 2026, by ...
03/10/2026

🏆 WOW NASIONALE KOMPETISIE 🏆

Saxonsea Hoërskool is ongelooflik trots op ons drie leerders wat vandag, 3 Oktober 2026, by die Universiteit Stellenbosch aan die WOW Nasionale Kompetisie deelgeneem het! 💙

Ons leerders het ons skool, Atlantis, die distrik én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig.

🌟 Lezaandre Plaaitjies – Graad 8 Afrikaans: 10de plek
🥉 Jenicka Pyl – Graad 8 Afrikaans: 3de plek en R1 000 prysgeld
🥈 Lyle Veldman – Graad 9 Engels: 2de plek en R1 250 prysgeld

’n Besonderse prestasie, met twee van ons leerders onder die nasionale top drie! 🎉

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Julle harde werk, selfvertroue, deursettingsvermoë en toewyding het vandag geskitter. 👏💙

Dit is beslis iets om oor huistoe te skryf! 🥳

💙

24/09/2026

✨ Elegansie op die dansvloer! ✨💃🕺

Twee van ons Matriekleerders het die dansvloer betree en die aand met ’n pragtige ballroom-dans nóg meer besonders gemaak. 🌹👑

’n Oomblik van grasie, ritme en pure klas – ’n herinnering wat vir altyd deel van Matriek 2026 se sprokiesaand sal wees. ❤️🥀

Beauty and the Beast – Matriekafskeid 2026. 🥀✨
24/09/2026

Beauty and the Beast – Matriekafskeid 2026. 🥀✨

🌹 ’n Aand gevul met g***s, elegansie en onvergeetlike herinneringe! ✨Matriek 2026, mag julle altyd terugkyk en hierdie a...
24/09/2026

🌹 ’n Aand gevul met g***s, elegansie en onvergeetlike herinneringe! ✨

Matriek 2026, mag julle altyd terugkyk en hierdie aand met ’n glimlag onthou! ✨

Gisteraand se oomblikke… vandag se herinneringe. ✨’n Paar kykies na ’n onvergeetlike Matriekafskeid. 🌹👑Matriek 2026 – ju...
24/09/2026

Gisteraand se oomblikke… vandag se herinneringe. ✨
’n Paar kykies na ’n onvergeetlike Matriekafskeid. 🌹👑
Matriek 2026 – julle het geskitter! ❤️

Van skooldae na ’n aand vol drome… ✨Gisteraand het ons matriekleerders ’n besonderse hoofstuk van hul skoolloopbaan gevi...
24/09/2026

Van skooldae na ’n aand vol drome… ✨
Gisteraand het ons matriekleerders ’n besonderse hoofstuk van hul skoolloopbaan gevier. 🌹
Mag hierdie aand altyd ’n mooi herinnering bly aan julle laaste jaar by Saxonsea Hoërskool. ❤️

'n Aand om te onthou! ✨👑Ons matriekleerders het gisteraand hul Matriekafskeid gevier in ware Beauty and the Beast-styl. ...
24/09/2026

'n Aand om te onthou! ✨👑

Ons matriekleerders het gisteraand hul Matriekafskeid gevier in ware Beauty and the Beast-styl. 🌹✨
’n Aand vol g***s, mooi herinneringe, lag en spesiale oomblikke. ❤️

🌹✨ En hulle het gelukkig gedans… ✨🌹Gisteraand het ons matrikulante hul eie sprokie geskryf tydens ons betowerende Beauty...
24/09/2026

🌹✨ En hulle het gelukkig gedans… ✨🌹

Gisteraand het ons matrikulante hul eie sprokie geskryf tydens ons betowerende Beauty & the Beast Matrieksafskeid 2026. 👑🥀

Van pragtige uitrustings en elegante oomblikke tot glimlagte, dans en kosbare herinneringe – dit was ’n aand om vir altyd te onthou. ✨

Ons is ongelooflik trots op die Saxonsea-matrikulante en hoop dat hierdie spesiale aand een van die vele mooi herinneringe sal wees wat hulle van hul matriekjaar saamneem. ❤️

Beauty may be found in the eye of the beholder, but true beauty lies in the memories we create. 🌹✨

23/09/2026
🖤 SAAM STAAN ONS STERKER 🖤Vandag staan ons personeel in swart – ’n kragtige simbool van ons stem teen die geslagsgebasee...
18/09/2026

🖤 SAAM STAAN ONS STERKER 🖤

Vandag staan ons personeel in swart – ’n kragtige simbool van ons stem teen die geslagsgebaseerde geweldskrisis in Suid-Afrika.

Ons sê Genoeg is genoeg. ✊🏾
Ons staan saam vir respek, veiligheid, waardigheid en ’n Suid-Afrika waar elke mens veilig kan leef. 💜🇿🇦

Een stem. Eenheid. ’n Standpunt teen geweld.

Address

Hermes Avenue
Atlantis
7349

Telephone

+27215721399

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saxonsea Sekondêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Saxonsea Sekondêr:

Share

Category