Laerskool Amersfoort

Laerskool Amersfoort Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Amersfoort, School, 25 Sybrandt van Niekerk, Amersfoort.

Baie geluk aan ons Akademiese Top Tien leerders asook aan ons Top Tien Ambassadeurs vir die eerste kwartaal.Congratulati...
11/04/2026

Baie geluk aan ons Akademiese Top Tien leerders asook aan ons Top Tien Ambassadeurs vir die eerste kwartaal.
Congratulations to our Academic Top Ten learners as well as our Top Ten Ambassadors for the first term

Tydens die Interlaer Atletiekbyeenkoms is Bandile Mkhatshwa aangewys as die Beste Baanatleet Senior Seun.Congratulations...
21/02/2026

Tydens die Interlaer Atletiekbyeenkoms is Bandile Mkhatshwa aangewys as die Beste Baanatleet Senior Seun.
Congratulations to Bandile on receiving the trophy for the best track athlete during the Inter Primary Athletic meeting at Wittenberg

Baie geluk aan al ons atlete met julle uitstekende prestasies tydens die Interlaer op 13 Februarie.We are very proud of ...
14/02/2026

Baie geluk aan al ons atlete met julle uitstekende prestasies tydens die Interlaer op 13 Februarie.
We are very proud of the performances of our athletes.
Julle is die beste!!!

Interhuis atletiek 2026. Baie geluk aan al ons medalje- en trofeewenners!Interhouse athletic 2026. Congratulations to al...
29/01/2026

Interhuis atletiek 2026. Baie geluk aan al ons medalje- en trofeewenners!
Interhouse athletic 2026. Congratulations to all our medal and trophy winners!

Prysuitdeling 2025. Baie geluk aan al die leerders met hul uitstekende prestasies! Prize Giving Ceremony 2025. Congratul...
10/12/2025

Prysuitdeling 2025. Baie geluk aan al die leerders met hul uitstekende prestasies! Prize Giving Ceremony 2025. Congratulations to all the learners with their outstanding achievements

11/11/2025

Laaste skooldag vir die Graad 7-leerders voor hul finale eksamen. Baie sterkte!!
Last school day for the Grade 7 learners before their final exam. Good luck!!

23/07/2025

Baie geluk!! Grondslagfase Top Tien - 2de kwartaal 2025
Congratulations!! Foundation phase Top Ten - 2nd quarter 2025

23/07/2025

Baie geluk! Intersen Top Tien - 2de kwartaal 2025
Congratulations! Intersen Top Ten - 2nd quarter 2025

19/05/2025
Om die atletiekseisoen af te sluit het Laerskool Amersfoort op 14 Februarie behoorlik pret gehad!
16/02/2025

Om die atletiekseisoen af te sluit het Laerskool Amersfoort op 14 Februarie behoorlik pret gehad!

Op 24 Januarie het Laerskool Amersfoort hul jaarlikse interhuis aangebied. Elke leerder het hul beste gegee en as wenner...
16/02/2025

Op 24 Januarie het Laerskool Amersfoort hul jaarlikse interhuis aangebied.

Elke leerder het hul beste gegee en as wenners uit die stryd getree.

Address

25 Sybrandt Van Niekerk
Amersfoort
2490

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Amersfoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category