Kuswag Skool - Amptelike Blad

Kuswag Skool - Amptelike Blad Kuswag Skool/ Kuswag School. NET ONS BESTE. Gr RR - Gr 12

Our heartfelt condolences to Amanzimtoti High School Official  and Vuyolwethu's family. My our Lord Jesus comfort you in...
28/09/2026

Our heartfelt condolences to Amanzimtoti High School Official and Vuyolwethu's family. My our Lord Jesus comfort you in this time.

🎉 Kuswag Jeugtak kuier by Jabulani! 🎉Die Kuswag Jeugtak het heerlik by Jabulani gekuier om saam met hulle die Julie-, Au...
26/09/2026

🎉 Kuswag Jeugtak kuier by Jabulani! 🎉

Die Kuswag Jeugtak het heerlik by Jabulani gekuier om saam met hulle die Julie-, Augustus- en September-verjaarsdae te vier. 🥳🎂

Dit was ’n besonderse geleentheid vol liefde, omgee en lekker saamkuier. 🎈

Die vakansie is hier, maar van ons onnies wou graag weer bietjie terug 90's toe. Bobbleheads 😂
23/09/2026

Die vakansie is hier, maar van ons onnies wou graag weer bietjie terug 90's toe. Bobbleheads 😂

Baie geluk aan Juf Pretorius wat gedurende die vakansie verjaar. Happy birthday to Mrs Pretorius who will be having her ...
23/09/2026

Baie geluk aan Juf Pretorius wat gedurende die vakansie verjaar. Happy birthday to Mrs Pretorius who will be having her birthday during the holiday.

Ons deel graag nog foto's van vandag se Oupa en Oumadag.
22/09/2026

Ons deel graag nog foto's van vandag se Oupa en Oumadag.

Die gr.8's stap nie net weg met die kaskar trofee nie. Hulle wen ook die geesbeker. Let's go 60/60
22/09/2026

Die gr.8's stap nie net weg met die kaskar trofee nie. Hulle wen ook die geesbeker. Let's go 60/60

Dit was 'n heerlike oggend saam ons Oupa's en Ouma's by ons jaarlikse Oupa en Oumadag. Daar was heerlike geëet, gekuier ...
22/09/2026

Dit was 'n heerlike oggend saam ons Oupa's en Ouma's by ons jaarlikse Oupa en Oumadag. Daar was heerlike geëet, gekuier en gelag. Dankie aan almal wat dit 'n sukses gemaak het. Ons deel graag 'n paar foto's. Deel 3.
It was a wonderful morning for our grandparents at our annual Grandparents day. There was plenty to eat, good vibes and laughter. Thank you to everyone that made today a success. We would like to share some photos. Part 3

Dit was 'n heerlike oggend saam ons Oupa's en Ouma's by ons jaarlikse Oupa en Oumadag. Daar was heerlike geëet, gekuier ...
22/09/2026

Dit was 'n heerlike oggend saam ons Oupa's en Ouma's by ons jaarlikse Oupa en Oumadag. Daar was heerlike geëet, gekuier en gelag. Dankie aan almal wat dit 'n sukses gemaak het. Ons deel graag 'n paar foto's. Deel 2.
It was a wonderful morning for our grandparents at our annual Grandparents day. There was plenty to eat, good vibes and laughter. Thank you to everyone that made today a success. We would like to share some photos. Part 2

Address

KUSWAGLAAN 1
Amanzimtoti
4126

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27319035434

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kuswag Skool - Amptelike Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kuswag Skool - Amptelike Blad:

Shortcuts

Share

Category