27/08/2026
๐ต Afrikaanse klanke vul Aliwal-Noord se harte ๐ต
Aliwal-Noord het op Vrydag, 14 Augustus 2026, die voorreg gehad om โn besonderse aand van Afrikaanse musiek en nostalgie te beleef tydens Jannie du Toit se Ramkietjie-konsert. โจ
Ramkietjie is Jannie du Toit se 2026-vlagskipproduksie en vorm deel van sy 55ste jaar op die verhoog. Die produksie is โn musikale huldeblyk aan die FAK-Sangbundel, waarin Jannie, met sy kitaar en begelei deur die briljante pianis, Johan Heystek, die gehoor op โn nostalgiese reis geneem het deur liedjies wat diep in die harte van Afrikaanssprekendes vas verweef is. Van โVoshaarnooiโ, โVictoriabaaiโ, โVer in die ou Kalahariโ en โRoyal Hotelโ tot โKinders van die Windโ โ liedjies wat herinneringe wakker maak, mense laat saamsing en โn mens vir โn oomblik laat vergeet van die wรชreld daar buite. ๐ธ๐น
Dit was een van daardie seldsame aande waar jy nie net bloot na musiek geluister het nie, maar dit gevoel het. โn Aand waar Afrikaans gevier is, waar stories en herinneringe gedeel is en waar die gehoor opnuut kon beleef wat ons taal en musiek so besonders maak. ๐ถ
En die mooiste deel?
Die Ramkietjie-konsert het nie net harte geraak nie; dit het ook die ATKV-jeugtak Buffels die geleentheid gebied om โn verskil in ons plaaslike gemeenskap te maak, want 100% van die opbrengs is aan CMR Aliwal-Noord geskenk. โn Aand van musiek het dus ook โn aand van omgee geword. ๐๐ฉท
โn Hartlike dankie aan die ATKV-jeugtak Buffels se besonderse borge โ Maison de Blom, Pantry Cafรฉ en Mr Lock and Key โ vir julle ondersteuning, betrokkenheid en geloof in hierdie projek. Julle het gehelp om โn aand moontlik te maak wat nie net mooi herinneringe geskep het nie, maar ook โn tasbare verskil in ons gemeenskap gemaak het. ๐๐
Ramkietjie was meer as net โn konsert. Dit was โn viering van Afrikaans, โn reis deur herinneringe en die belangrikste van alles, โn geleentheid om saam iets vir ons gemeenskap te beteken.
โโโโโโโโโโโโโโโโโโโโโโโโโ
๐ต Afrikaans Melodies Fill the Hearts of Aliwal North ๐ต
On Friday, 14 August 2026, Aliwal North had the privilege of experiencing a truly special evening of Afrikaans music and nostalgia at Jannie du Toitโs Ramkietjie concert. โจ
Ramkietjie is Jannie du Toitโs 2026 flagship production and forms part of his 55th year on stage. The production is a musical tribute to the FAK Songbook, in which Jannie, with his guitar and accompanied by the brilliant pianist Johan Heystek, took the audience on a nostalgic journey through songs that are deeply woven into the hearts of Afrikaans-speaking people. From โVoshaarnooiโ, โVictoriabaaiโ, โVer in die ou Kalahariโ and โRoyal Hotelโ to โKinders van die Windโ โ songs that awaken memories, have people singing along and, for a moment, make you forget about the world beyond. ๐ธ๐น
It was one of those rare evenings where you didnโt simply listen to the music โ you felt it. An evening where Afrikaans was celebrated, stories and memories were shared and the audience could once again experience what makes Afrikaans music so special. ๐ถ
And the best part?
The Ramkietjie concert did not only touch hearts; it also gave the ATKV Youth Branch Buffels the opportunity to make a meaningful difference in our local community, with 100% of the proceeds donated to CMR Aliwal North. An evening of music therefore became an evening of caring and giving back. ๐๐ฉท
A heartfelt thank you to the ATKV Youth Branch Buffelsโ wonderful sponsors โ Maison de Blom, Pantry Cafรฉ and Mr Lock and Key โ for your support, involvement and belief in this project. You helped make possible an evening that not only created beautiful memories, but also made a tangible difference in our community. ๐๐
Ramkietjie was more than just a concert. It was a celebration of Afrikaans, a journey through memories and, most importantly, an opportunity for our community to come together and make a difference.