Pienkvoet-Pret Alberton

Pienkvoet-Pret Alberton

Share

Waar grootword, kinderspeletjies is. "Jy weet nie wat jy mis, totdat jy nie ñ Pienkvoet-Pret klassie bygewoon het nie" @marezelda_combrinck

17/08/2026

No caption needed 😁

09/08/2026

Wees sy.

Gelukkige Vrouedag mammas!

07/08/2026

Wanneer jy só baie lief is vir b***e 🤩🥎😂

Zanelle Wright

29/07/2026

NANNY WEEK by Alberton Pienkvoet-Pret

16/07/2026

"This is ME"

Hallo! Ek is Marezelda Combrinck , die gesig agter Alberton Pienkvoet-Pret, en my hart klop warm vir hierdie droom wat ek daagliks uitleef.

Vir my gaan dit oor soveel meer as net speel.

🫡Dit gaan oor elke mylpaal wat bereik word en dan saam gevier word.
🤩Dit gaan oor die selfvertroue wat gebou word.
😍Dit gaan oor mammas wat vriendinne word en mekaar se village is.

Ek is ongelooflik passievol oor vroeë stimulasie, veral die ouderdomme waarmee ons by Pienkvoet-Pret werk, vanaf 3 maande tot 36 maande.

Elke liedjie wat ons sing, elke beweging wat ons maak en elke vaardigheid wat ons help ontwikkel, verseker dat die fondament vir die toekoms gebou word.

Pienkvoet-Pret is my passie, my droom en een groot voorreg.

09/07/2026

Mammas, jy het nie duur speelgoed nodig om jou baba se ontwikkeling te ondersteun nie.

Hierdie eenvoudige aktiwiteit help met:
🦔 Fynmotoriese vaardighede
🦔 Hand-oog-koördinasie
🦔 Handspier oefening
🦔 Probleemoplossing
🦔 Konsentrasie

Kleiner maatjies kan die Oaties afhaal, terwyl ouer kinders dit self kan terugsit.
Bewaar hierdie idee vir 'n rustige speelmiddag. 🌈

09/07/2026

You are not behind...

09/07/2026

By Pienkvoet-Pret speel ons nie net nie. Ons speel met 'n doel.

Elke klas is propvol ouderdomsgeskikte aktiwiteite wat jou baba help ontwikkel, terwyl julle lekker tyd saam spandeer.

As jy steeds onseker voel, kom woon gerus jul eerste GRATIS les by!

Besoek ons webwerf om jul naaste tak te vind

08/07/2026

Ons het ñ ongelooflike ASEM-SKEP-KUIER oggend gehad vir kwartaal 2.

Een van ons oulike Pienkvoet-mammas het vir ons ñ Sculpt Pilates klas aangebied by .za.

Dit was nie net oefen, ASEMhaal en ASEM beheer nie, ons het ñ Praise en Worship oggend gehad.

Saam met Elizma Crous se inspirerende boodskap en wat ons as mammas en vroue moet doen om ons gesinne op te lig, het ons gesing, geoefen, gebid en ASEM gehaal, (net soos ons woord vir 2026...)

Dankie julle dit was fantasties!

06/07/2026

Hier is jou kans nou!!!

Mamma, as jy werk en jy kan nie deel wees van die pret nie, maak nóú daardie oproep of stuur ñ boodskap om julle plekke in die splinternuwe middagklassie te bespreek.

Vanaf 14 Julie, kan jy en jou baba die middagklassie van 15:30 tot 17:00 kom bywoon en ook deel in die lekker om ñ Pienkvoet-mamma te wees.

Maak gerus kontak by 062 411 9564 of [email protected]

Want your school to be the top-listed School/college in Alberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


8 Molopo Straat
Alberton
1454