16/06/2026
🏐 Uitslae: Gauteng Netbalkampioenskappe 2026 🏐
Die afgelope naweek het vier van ons netbalspanne met trots aan die Gauteng Netbalkampioenskappe deelgeneem.
Vir die eerste keer is wenners in die Beker-, Plaat- en Bowl-afdelings aangewys, wat die prestasies van al die deelnemende spanne erken. 💛💙
Na twee lang, uitdagende dae op die bane is ons trots op die volgende uitslae:
🥇 o.14-span – Wenners van die Bowl-afdeling
(17de algeheel)
🥈 o.16-span – 2de plek in die Bowl-afdeling
(18de algeheel)
🥉 o.17-span – 3de plek in die Plaat-afdeling
(11de algeheel)
These teams received medals in recognition of their outstanding performances.
Our 1st team concluded their season in 13th place. Well done on your hard work, commitment and perseverance.
Congratulations to all our players and coaches. Your hard work, dedication, and fighting spirit make the entire Marais family incredibly proud. You continue to prove that success is not measured only by results, but also by character, perseverance, and teamwork.
MoreOpportunities BlueMachine
16/06/2026
🇿🇦 Jeugdag | Youth Day 🇿🇦
Die toekoms is joune. | The future is yours.
Hierdie dag herinner ons daaraan dat moed die krag het om geskiedenis te verander.
Elke leerder het die reg om te droom, te leer en ‘n beter toekoms te bou. Vandag word ons herinner om daardie nalatenskap verder te dra en om elke geleentheid aan te gryp, hard te werk en met integriteit te leef.
To every learner at Marais Viljoen: Embrace every opportunity. Work hard. Choose integrity. Believe in your ability to make a difference.
The future does not wait for you, the future is yours!!!
16/06/2026
🎶 Landi Bezuidenhout – ’n Jong Stem wat Uitblink 💙💛
Landi is ’n talentvolle jong sangeres van Marais Viljoen, wat reeds op ’n vroeë ouderdom besondere prestasies in die musiekwêreld behaal het. Haar toewyding, harde werk en liefde vir musiek het daartoe gelei dat sy erkenning ontvang het by twee van Johannesburg se mees gerespekteerde musiekkompetisies.🎼
By die Roedean School (SA) Musiekkompetisie is Landi met die Derde Prys in die Stemkategorie bekroon. Hierdie kompetisie staan bekend as een van Gauteng se mees gesogte platforms vir jong musikante en bied aan deelnemers die geleentheid om hul talent op ’n hoë vlak te toon.
🎼 Landi’s success did not end there.
She was also invited by the Johannesburg Festival for the Advancement of Music to perform at the Gala Concert.
During this festival, she was honoured with two prestigious trophies:
• Festival Trophy: Most Promising Singer –
18 Years and Under
• Yvette Elliott Trophy: Best Performance of an Opera Aria (Any Age)
These awards are a testament not only to her technical ability and musical maturity, but also to the emotion and passion with which she touches her audience.
Congratulations, Landi. Your voice brings joy, your talent inspires admiration, and your future holds great promise.
We look forward with excitement to the heights you will undoubtedly achieve in the years to come.
16/06/2026
🏑 Uitslae- Hokkiedogters teen Oosterlig 💛💙
Veels geluk aan ons hokkiespanne met hul oorwinnings hierdie Saterdag teen Oosterlig. Julle het uitstekend gevaar en met trots en deursettingsvermoë gespeel.
Mooi so, meisies! Julle harde werk en spanpoging het vrugte afgewerp. Ons is baie trots op elkeen van julle. Hou aan om met dieselfde entoesiasme en toewyding julle beste te gee!
16/06/2026
🏉 Noordvaalbeker-uitslae teen Lichtenburg 💛💙
Ons rugbyspanne het hulself hierdie afgelope Saterdag uitstekend van hul taak gekwyt tydens die Noordvaalbeker-wedstryde teen Lichtenburg. Die meeste van ons spanne het hul wedstryde gewen en met trots die skool se naam hoog gehou.
Congratulations to all the boys and coaches on their outstanding performances and the impressive scores on the scoreboard. Your hard work, perseverance, and team spirit are certainly paying off. Keep playing with the same dedication and pride. We are proud of each and every one of you!
12/06/2026
➡️ NETBAL | Gautengkampioenskappe 🏐💙💛
Sterkte aan ons O/14A, O/16A, O/17A en 1ste netbalspanne wat hierdie komende naweek aan die Gauteng Kampioenskappe (GSS) deelneem in hul strewe om vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te kwalifiseer!
Your hard work, dedication, and perseverance have brought you this far. Play with pride, enjoy every moment, and give it your all on the court.
We stand behind you and believe in each and every one of you! 💙💛
🏐 Good luck, girls, make us proud!
12/06/2026
⛳🚗 Marais Viljoen Gholfdag – 17 September 2026
Ons is opgewonde om ons jaarlikse gholfdag aan te kondig by Reading Country Club, Alberante!
🏌️♂️ 4-Bal/Ball: R4 500
⛳ Gaatjieborgskap: R3 000
🌟 Die hoogtepunt van die dag? Die opwindende Hole-in-One Challenge!
🚙 Slaan 'n Hole-in-One en staan 'n kans om 'n splinternuwe Lepas L4, ter waarde van R300 000, te wen! Dankie aan ons trotse vennote Auto City Group vir hierdie ongelooflike geleentheid. Bepalings en voorwaardes geld.
Moenie hierdie geleentheid misloop om besigheid te netwerk, vriende te geniet en terselfdertyd ons skool te ondersteun nie.
Besprekings:
📧 Michelle: [email protected]
📞 Karen: 082 559 3800
Bespreek vandag jou plek of borgskap
---
⛳🚗 Marais Viljoen Golf Day – 17 September 2026
We are excited to announce our annual Golf Day at Reading Country Club, Alberante!
🏌️♂️ 4-Ball: R4 500
⛳ Hole Sponsorship: R3 000
🌟 The highlight of the day? The exciting Hole-in-One Challenge!
🚙 Score a Hole-in-One and stand a chance to win a brand-new Lepas L4 worth R300 000! Thank you to our proud partners, Auto City Group, for making this incredible opportunity possible. Terms and conditions apply.
Don't miss this opportunity to network, enjoy a great day with friends, and support our school at the same time.
Bookings:
📧 Michelle: [email protected]
📞 Karen: 082 559 3800
Book your team or sponsorship today!
11/06/2026
🏃♀️💙💛 Atletiek Afrigterprofiel - Mev. Tirzah Ramage
Met ‘n passie vir sport, speel Mev. Ramage ‘n rol in Marais Viljoen se atletiekprogram. As afrigter van ons aflosspanne help sy atlete om die waarde van spanwerk en dissiplinne te verstaan.
Haar grootste inspirasie is haar twee seuns, en haar gunsteling-aanhaling, “Whatever you do, always give 100% – unless you are donating blood,” weerspieël haar positiewe ingesteldheid en sin vir humor.
Wanneer sy nie op die atletiekbaan is nie, geniet sy enige vorm van sport, droom sy van Hawaii en sal ‘n bord gebraaide ribbetjies nooit verwerp nie! As ondersteuner van Formule 1-ster Max Verstappen glo sy daarin om altyd jou beste te gee, ongeag die uitdaging.
Dankie, Mev Ramage vir die energie en entoesiasme wat jy bring. Jou betrokkenheid help om vir ons jongmense te skep.
💙💛🏃♀️
DreamBelieveAchieve
11/06/2026
🏐💙 Netbal Afrigterprofiel: Zonika Potgieter
Ons stel graag vir Me. Potgieter, afrigter van ons o.17A-netbalspan, aan.
Zonika se liefde vir netbal, haar passie vir ontwikkeling en haar strewe na uitnemendheid maak haar ‘n waardevolle deel van die Marais Viljoen-netbalfamilie. Sy put inspirasie uit rolmodelle soos Yolandi Deysel en Elsje Jordaan, en leef haar gunsteling-aanhaling uit: “Don’t stop when you are tired, stop when you are done.”
Een van haar grootste hoogtepunte was die sukses van 2025 waar haar o.14B-span as Pukreekswenners gekroon is, terwyl Marais Viljoen ook as algehele wenners van die Pukreeks geëindig het.
When she is not on the netball court, she enjoys reading, spending quality time with family and friends, and of course enjoying a plate of Chinese food or nachos, depending on the weather!
Thank you for your dedication, passion, and the positive impact you make in the lives of our players, Zonika. Your energy and commitment continue to strengthen the Marais Viljoen netball programme year after year.
💙💛 🏐💙💛