H/S Dinamika Klas van 2015

H/S Dinamika Klas van 2015 H/S Dinamika 2015 matrieks - hoe klink 'n 10 jaar reünie? Deel hierdie blad met al die voormalige 2015 matrieks.

22/01/2025

Dinamika Alumni, kan julle glo ons is al 10 jaar klaar met skool? Hoe klink 'n reünie?
Volg asseblief die WhatsApp skakel vir enige toekomstige planne en reëlings:

https://chat.whatsapp.com/LgBGO5qHpcWL9zQmL41eDK

Maak seker om hierdie blad en WhatsApp groep met al die voormalige matrieks van 2015 te deel. Kom ons kry almal bymekaar vir 'n lekker reünie!

Address

Brackenhurst
Alberton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when H/S Dinamika Klas van 2015 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category