Liefie Lyfie Opvoedkundige Speelgroepie

Liefie Lyfie Opvoedkundige Speelgroepie Hierdie blad is om mense bekend te stel aan Alberton se eie opvoedkundige, Afrikaanse speelgroepie vir peuters (18 maande tot en met 4 jaar).

•⁠ ⁠Afrikaanse Speelgroepie vir 18 mnde - 4 jaar.
•⁠ ⁠7h30 -12h45. Skool vakansies gesluit.
•⁠ 2 dae n maand gesluit
•⁠ ⁠Pak eie peuselhappies
•⁠ ⁠Maksimum 12 lyfies.
•⁠ ⁠Klein groepie waar ons lyfies se kleinspiere, grootspiere en intellek ontwikkel.
•⁠ Sensoriese spel en nog vele meer.
•⁠ ⁠Christelike grondslag en waardes.
•⁠ ⁠Gekwalifiseerde onderwyseres (graad en honeurs in Bedryfsielkunde, Nagraagse Sertifikaat in Onderwys, geregistreer by SACE).
•⁠ ⁠Assistent

Ons het ’n paar spesiale plekkies by LIEFIE LYFIES oop… 🌈’n Veilige, liefdevolle omgewing waar klein lyfies kan groei, s...
25/05/2026

Ons het ’n paar spesiale plekkies by LIEFIE LYFIES oop… 🌈

’n Veilige, liefdevolle omgewing waar klein lyfies kan groei, speel, ontdek en leer deur pret en sensoriese aktiwiteite.

👧 Ouderdomme: 18 maande – 4 jaar
⏰ 07:30 – 12:45
✝️ Christelike waardes
🌱 Klein groepies vir persoonlike aandag

📩 Kontak ons vandag om meer uit te vind of jou kleinding se plekkie te bespreek!

20/11/2025

Nog twee net twee plekkies beskikbaar vir 2026

’n Nuwe jaar bring nuwe groei.

By Liefie Lyfies glo ons dat elke klein hartjie veilig, geliefd en met selfvertroue moet leer 💛

Ons 2026-plekke raak min — maak seker jou kleintjie beleef ’n jaar vol ontdekking, ontwikkeling en vreugde 🧸

📞 Kontak ons by +27 82 452 5071 vir meer inligting.

Hierdie blad is om mense bekend te stel aan Alberton se eie opvoedkundige, Afrikaanse speelgroepie vir peuters (18 maande tot en met 4 jaar).

2026 is om die draai! 🌼By Liefie Lyfies glo ons dat elke klein lyfie op sy eie manier leer, groei en ontdek. 💛Ons het no...
28/10/2025

2026 is om die draai! 🌼

By Liefie Lyfies glo ons dat elke klein lyfie op sy eie manier leer, groei en ontdek. 💛

Ons het nog net ’n paar plekkies beskikbaar vir die nuwe jaar – gee jou kind ’n jaar vol liefde, leer en ontwikkeling. 🧸✨

📞 Kontak ons by +27 82 452 5071 vir meer inligting.

Ouderdomskaping Wenk van die Week 🌟Het jy geweet? Sensoriese spel help met die ontwikkeling van kleinspiere en verbeter ...
28/07/2025

Ouderdomskaping Wenk van die Week 🌟

Het jy geweet?

Sensoriese spel help met die ontwikkeling van kleinspiere en verbeter 'n kind se probleemoplossingsvermoëns 🧠

By LIEFIE LYFIES fokus ons op lekker en interaktiewe sensoriese spel wat jou kleintjie in elke opsig help groei.

Probeer dit by die huis: Vul 'n houer met rys, bone of pasta en laat jou kind die teksure met hul hande verken.

Dit is 'n wonderlike manier om hul sintuie en kreatiwiteit te stimuleer! 🎨

Vandag is die laaste dag van vakansie 🌟Skool begin môre, en dit kan 'n groot verandering wees vir jou kleintjie! Hier is...
21/07/2025

Vandag is die laaste dag van vakansie 🌟

Skool begin môre, en dit kan 'n groot verandering wees vir jou kleintjie!

Hier is ‘n paar wenke om die oorgang makliker te maak:

▫ Begin vroeg met die roetine – stel slaaptyd in plek en maak seker hulle kry genoeg slaap.

▫ Betrek hulle in aktiwiteite wat hul kleinspiere stimuleer – boublokke, sensoriese speel of teken is ‘n goeie manier om hulle kreatiwiteit te aktiveer.

▫ Praat oor wat die nuwe kwartaal inhou om hulle opgewonde en kalm te hou ✨

By LIEFIE LYFIES help ons kleintjies elke dag om te groei en te leer 💖

07/10/2024

Address

35 Geelhout Straat
Alberton
1448

Opening Hours

Monday 08:15 - 12:15
Tuesday 08:15 - 12:15
Wednesday 08:15 - 12:15
Thursday 08:15 - 12:15
Friday 08:15 - 12:15

Telephone

+27824525071

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefie Lyfie Opvoedkundige Speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Liefie Lyfie Opvoedkundige Speelgroepie:

Shortcuts

Share

Category