Hoërskool Dinamika

Hoërskool Dinamika

Share

Welkom by Hoërskool Dinamika se offisiële Facebook bladsy.

Dinamies beteken om met liefde, deernis en geloof te gee en te neem sodat ons vrolik, voluit en beheersd, in die skool van 1ste keuse en hierna, kan lewe.

23/08/2026

Hoërskool Dinamika se koor het tydens die Con Spirito-kunswedstryd ’n besonderse prestasie behaal deur ’n indrukwekkende 70% te behaal en ’n welverdiende vierde plek te verower.

Die koor het teen uitmuntende kore van regoor Gauteng meegeding en daarmee hul plek tussen die provinsie se beste kore bevestig. ’n Verdere hoogtepunt is dat die koor deurgedring het na die nasionale rondte, Forte, waar hulle die geleentheid sal hê om op die verhoog van die Afriforum-teater in Pretoria op te tree.

Ons is ongelooflik trots op elke koorlid wat met toewyding, harde werk en passie tot hierdie besondere prestasie bygedra het. Baie geluk aan ons talentvolle koor, asook aan hul toegewyde afrigters, mev. M. Carelse, mnr. I. Hanekom en koorleier mev. I. Strydom, met hierdie uitstekende prestasie!

Dinamika is trots op julle en wens julle alle sukses toe met die nasionale rondte! 🎶

23/08/2026

BAIE GELUK AAN ONS NUWE DK-LEDE!

Ons wens al ons nuutverkose DK-lede baie geluk met hul verkiesing en aanstelling vir die 2026–2027-termyn!

Mag hierdie nuwe leierskapstermyn gekenmerk word aan groei, verantwoordelikheid, samewerking en diensbaarheid. Ons sien uit na die positiewe bydrae wat elke DK-lid tot ons skoolgemeenskap sal lewer.

Neem asseblief kennis: Die verkiesing van die hoofleiers sal ná afloop van die leierskamp plaasvind.

Baie geluk aan elkeen van julle – ons is trots op julle en wens julle alle sukses toe vir die termyn wat voorlê!

21/08/2026

Dinamika-meisies wys goeie verbetering

Dinamika se tweede span krieketdogters het ’n goeie wedstryd gespeel en 65 lopies aangeteken teen Hoërskool John Foster se eerstespan krieket dogters.

Met die bal het
* Delinda Van Wyk: 2 paaltjies geneem
* Sarah Robson: 1 paaltjie geneem en
* Kiara Clark: 1 paaltjie vir 6 lopies (2 beurte)belangrike bydrae gelewer.

Hoewel Dinamika die wedstryd met 6 paaltjies verloor het, is daar duidelike verbetering teenoor verlede jaar, toe die span met 9 paaltjies verloor het. Die meisies wys goeie groei en ontwikkeling en bou waardevolle wedstrydervaring op. 🏏

Photos from Hoërskool Dinamika's post 20/08/2026

Dinamika 1st Team – T20 League 2026

Hoërskool Dinamika vs Overvaal
Dinamika won by 6 wickets

Hoërskool Dinamika’s 1st Team produced an excellent all-round performance against Overvaal, successfully chasing 158 to secure an impressive 6-wicket victory with 16 balls remaining.

Overvaal Innings – 157/7 (20 overs)

Dinamika’s bowlers kept the pressure on throughout the innings and restricted Overvaal to 157/7.

Bowling Stats

Jared Cliffe – 2/20 (4 overs)

Jessi Simpson – 1/18 (4 overs)

Sebastiaan le Roux – 1/24 (4 overs)

Jared Cliffe led the attack with an excellent 2/20, while Jessi Simpson and Sebastiaan le Roux both delivered economical four-over spells and picked up a wicket each.

Dinamika Innings – 158/4 (17.2 overs)

Dinamika responded with an outstanding run chase, reaching the target in just 17.2 overs.

Batting Stats

Liam de Swardt – 59 (41 balls)

Jared Cliffe – 31 (28 balls)

Bryce Edwards – 30 (18 balls)

Liam de Swardt led the chase superbly with 59 off 41 balls, while Jared Cliffe contributed 31 and Bryce Edwards added a quick 30 off just 18 deliveries.

Player of the Match

Congratulations to Liam de Swardt on being named Player of the Match.

His excellent half-century played a major role in setting up Dinamika’s successful chase and 6-wicket victory.

Congratulations to the Coaches

Congratulations to Coaches Jaques Venter and Tristan van Schalkwyk on an excellent result. The team’s disciplined bowling performance and confident run chase reflected a strong all-round team effort.

A superb victory for the Dinamika 1st Team.

Photos from Hoërskool Dinamika's post 20/08/2026

Dinamika U/15A – T20 League 2026

Hoërskool Dinamika vs Overvaal
Dinamika won by 45 runs

Hoërskool Dinamika U/15A produced an excellent all-round performance against Overvaal, posting a strong 174/7 before restricting their opponents to 129/8 to secure an impressive 45-run victory.

Dinamika Innings – 174/7 (20 overs)

Dinamika put together a strong batting performance, with valuable contributions throughout the innings.

Batting Stats

Andries du Toit – 47 (33 balls)*

Kayden Swartz – 29 (16 balls)

Bernard Uys – 29 (17 balls)

Andries du Toit anchored the innings superbly, finishing not out on 47 from 33 balls. Kayden Swartz provided excellent attacking support with 29 off just 16 deliveries, while Bernard Uys added a quick 29 off 17.

Dinamika Bowling – Overvaal 129/8 (20 overs)

With 175 required for victory, Dinamika's bowlers maintained the pressure and restricted Overvaal to 129/8.

Bowling Stats

Tristan McGonigle – 3/21 (3 overs)

Kayden Swartz – 2/9 (3 overs)

Luc van Wyk – 1/17 (3 overs)

Tristan McGonigle led the wicket-taking with an excellent three-wicket haul, while Kayden Swartz was outstanding with figures of 2/9. Luc van Wyk added another important wicket.

Player of the Match

Congratulations to Kayden Swartz on being named Player of the Match.

Kayden produced an excellent all-round performance, scoring a rapid 29 off 16 balls before returning outstanding bowling figures of 2/9 from 3 overs.

Congratulations to the Coaches

Congratulations to Coaches Donovan Aucamp and Nathan Son on another excellent result. The team's performance with both bat and ball reflected strong preparation and ex*****on.

A fantastic 45-run victory for the Dinamika U/15A team.

19/08/2026
Photos from Hoërskool Dinamika's post 19/08/2026

o/15A HOKKIE | NOORDVAAL 🏑

Wat ’n ongelooflike vertoning deur ons o/15A Hokkiespan by die Noordvaal-toernooi!
Die span het met vasberadenheid, spanwerk en ongelooflike veggees tot in die uitspeelrondtes gevorder en hul plek in die top 4 van die toernooi verseker.

Die kwartfinaal het behoorlik op die senuwees getoets, met ’n gelykop uitslag waarna ons meisies die wedstryd in ’n shootout met 4–3 gewen het!
In die semifinaal het hulle weer tot ’n gelykop uitslag geveg, maar ongelukkig met 2–1 in die shootout verloor. Die span eindig uiteindelik 4de algeheel in Noordvaal – ’n prestasie waarop ons ongelooflik trots is!

Baie geluk aan elke speler en afrigter met hierdie puik prestasie! Julle het Dinamika met trots verteenwoordig en gewys wat met harde werk, geloof en deursettingsvermoë bereik kan word.

Ons is ongelooflik trots op julle, meisies! 💙💚

Photos from Hoërskool Dinamika's post 18/08/2026

Dinamika u/14A – T20 League 2026

Hoërskool Dinamika vs Overvaal
Dinamika won by 2 wickets

Hoërskool Dinamika u/14A showed excellent character in a tense T20 encounter against Overvaal, successfully chasing down the target to secure a hard-fought 2-wicket victory.

Overvaal Innings – 103/10 (16.1 overs)

Dinamika's bowlers produced a strong performance, taking wickets regularly and dismissing Overvaal before they could complete their 20 overs.

Bowling Stats

- Declan van Eden – 3/20 (3 overs)
- Griffin Janse van Rensburg – 2/2 (2 overs)
- Ethan Alabanzas – 2/22 (4 overs)

Declan van Eden led the wicket-taking with three wickets, while Griffin Janse van Rensburg produced an exceptionally economical spell. Ethan Alabanzas continued his strong form with another two wickets.

Dinamika Innings – 104/8 (16.4 overs)

Chasing 104 for victory, Dinamika had to fight all the way but held their nerve to reach the target with two wickets remaining.

Batting Stats

- Kyle Combrinck – 23 (18 balls)
- Levi Govindsamy – 14 (15 balls)
- Rijn Mare – 11 (7 balls)

Kyle Combrinck top-scored with an important 23, while Levi Govindsamy and Rijn Mare made valuable contributions during a pressure-filled chase.

Player of the Match

Congratulations to Kyle Combrinck on being named Player of the Match.

His important contribution with the bat helped Dinamika get over the line in a thrilling run chase and secure a well-deserved victory.

Congratulations to the Coaches

Congratulations to Coaches Damian Smith and Ollie Hart on guiding the u/14A team to another excellent victory.

The team showed determination, composure and fighting spirit when the match was on the line. A fantastic result for the Dinamika u/14A side. 💚💙

Photos from Hoërskool Dinamika's post 18/08/2026

🏏 Dinamika Girls wen!

Die Dinamika Girls het vandag ’n goeie wedstryd gespeel en Hoërskool Hans Moore met 4 paaltjies geklop.

Hans Moore het 97/6 in 20 beurte aangeteken. Dinamika het die teiken suksesvol gejaag en 98/6 in slegs 15.3 beurte aangeteken.

🏆 Speler van die Wedstryd: Isla Swanepoel ⭐
Isla het ’n uitstekende all-round vertoning gelewer. Sy het 27 lopies van 28 b***e aangeteken, met 4 viere. Met die bal het Isla ook uitgeblink en 3 paaltjies vir slegs 23 lopies geneem.

🎯 Eldané Nel het ook baie goed geboul met 1 paaltjie vir slegs 7 lopies – sy het 1 paaltjie geneem en in haar 4 beurte slegs 7 lopies afgestaan.

👏 Vinét Lottering het ook ’n belangrike bydrae gelewer met die bal en 1 paaltjie vir 16 lopies geneem.

’n Baie goeie spanpoging van die Dinamika Girls! 🏏💙

Want your school to be the top-listed School/college in Alberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


55 Roy Cambellstraat
Alberton
1448