Hoërskool Dinamika Alumni

Hoërskool Dinamika Alumni Welkom by Hoërskool Dinamika se Alumni bladsy. Volg ons vir toekomstige alumni aktiwiteite.

06/03/2026
01/03/2026

Klas van 1995 Reünie

Dit was vir ons baie spesiaal om die Klas van 1995 weer bymekaar te sien tydens hul reünie. Sulke geleenthede bring kosbare herinneringe terug en wys hoe sterk die band met ons skool steeds is.

Baie dankie ook vir julle ruim borgskap en donasie aan die skool. Julle ondersteuning en lojaliteit word opreg waardeer.

18/01/2026

Ons is opgewonde om ons heel eerste Bingo-aand op 27 Februarie 2026 aan te bied!

Kaartjies verkoop reeds, so maak seker jy bespreek jou tafel en kom deel in die pret!

Verwag goeie geselskap, opwindende pryse en ’n fantastiese aand uit!

Om te bespreek: Stuur vir ons ’n boodskap of kontak ons direk by
082 388 5500 / 066 203 7114

Moenie uitmis nie! Dit gaan ’n onvergeetlike aand wees!

30/11/2025

Address

55 Roy Campbell Straat Brackenhurst
Alberton
1454

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Dinamika Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Dinamika Alumni:

Shortcuts

Share

Category