Laerskool President Steyn

Laerskool President Steyn Die skool waar elke kind se hart gevul word met liefde en inspirasie!

πŸŽ‚Veels geluk met juffrou se verjaarsdag! Mag die Here juffrou seΓ«n en bewaar! Geniet juffrou se spesiale dag, lekker ver...
02/10/2026

πŸŽ‚Veels geluk met juffrou se verjaarsdag! Mag die Here juffrou seΓ«n en bewaar! Geniet juffrou se spesiale dag, lekker verjaar!πŸŽ‚
β€οΈπŸ’™πŸ’›

30/09/2026

πŸ₯ΆπŸ§Š DIE GROOTSTE POLAR PLUNGE! 🧊πŸ₯Ά

Oos-Rand, is julle gereed? πŸ˜±πŸ’¦

Op 24 Oktober 2026 vat ons die koue kop-aan-kop met Die Grootste Polar Plunge by Alberton Rugbyklub! πŸ‰πŸ§Š

Maar hierdie is nie net ’n uitdaging nie – dit is ’n uitdaging met ’n doel! ❀️

Deur deel te neem en fondse in te samel, help jy Solidariteit Helpende Hand om broodnodige rentevrye studielenings aan studente te bied wat nie vir ander befondsing kwalifiseer nie. πŸŽ“β€οΈ

πŸ”₯ SKOLE – DAAG ’N ANDER SKOOL UIT!
πŸ”₯ BESIGHEDE – DAAG ’N ANDER BESIGHEID UIT!
πŸ”₯ TAKKE – DAAG ’N ANDER TAK UIT!
πŸ”₯ VRIENDE, FAMILIES EN SPANNE – DAAG MEKAAR UIT!

Wie is bereid om die yswater te trotseer? πŸ₯ΆπŸ˜‚
Tag die skool, besigheid, tak of persoon wat jy wil uitdaag en sΓͺ vir hulle:

β€œOns daag julle uit! Sien julle in die ysbad!” πŸ§ŠπŸ’¦πŸ”₯

Kom ons wys die Oos-Rand wat gebeur wanneer skole, besighede, gemeenskappe en Helpende Hand-takke saamstaan vir ’n groter doel. ❀️

πŸ“… 24 Oktober 2026
πŸ“ Alberton Rugbyklub
πŸŽ“ Vir rentevrye studielenings
🧊 Daag iemand uit. Klim in. Maak ’n verskil!
β€οΈπŸ’™πŸ’›










































Steyne vat hande saam Mahindra.  β€οΈπŸ’™πŸ’›
23/09/2026

Steyne vat hande saam Mahindra.
β€οΈπŸ’™πŸ’›

23/09/2026

πŸŽ‰Veels geluk met Mnr. se verjaarsdag!πŸŽ‰
β€οΈπŸ’™πŸ’›

πŸŽ‚Baie geluk aan ons hoof met u verjaarsdag! Mag mnr. se geskenkpakkie gevul wees met geluk, gesondheid, voorspoed en die...
23/09/2026

πŸŽ‚Baie geluk aan ons hoof met u verjaarsdag! Mag mnr. se geskenkpakkie gevul wees met geluk, gesondheid, voorspoed en die rykdom van God se liefde en genade! Geniet mnr. se spesiale dag! Lekker verjaar! πŸŽ‚
β€οΈπŸ’™πŸ’›

Senior fase BL-pos beskikbaar.   β€οΈπŸ’™πŸ’›
22/09/2026

Senior fase BL-pos beskikbaar.
β€οΈπŸ’™πŸ’›

Baie geluk aan oud-Steyntjie Enrique Bosch wat aangewys is as Hoofseun van sport by Helpmekaar Kollege! Harde werk word ...
20/09/2026

Baie geluk aan oud-Steyntjie Enrique Bosch wat aangewys is as Hoofseun van sport by Helpmekaar Kollege! Harde werk word beloon.
β€οΈπŸ’™πŸ’›

  β€οΈπŸ’™πŸ’›
18/09/2026

β€οΈπŸ’™πŸ’›

Address

Braun Road, Verwoerdpark
Alberton
1453

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27119024904

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool President Steyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool President Steyn:

Share

Category