Rep en Roer Kleuterskool

Rep en Roer Kleuterskool Gerieflik gelëe oorkant L/S Randhart by 2 Ray Straat. Randhart Alberton. 'n Liefdevolle, veilige omgewing vir u kleuter.

Hier waar ons speel speel leer en daarna streef om u
kleuter tot sy volle potensiaal te laat ontwikkel, nie net
intellektueel maar ook geestelik en emosioneel. Ure 07:00 -17:30
Etes word voorsien.
2jr – 5jr.

Klein en groot het lekker gespeel en geleer die week!!!!
19/09/2026

Klein en groot het lekker gespeel en geleer die week!!!!

Wat ñ pragtige oggend vir ons Oumas en Oupas!! Ons is dankbaar vir elkeen van julle en die aandeel wat julle in die kind...
11/09/2026

Wat ñ pragtige oggend vir ons Oumas en Oupas!!

Ons is dankbaar vir elkeen van julle en die aandeel wat julle in die kinders se lewens het!!

Ons eer julle en ons waardeer julle💛💛💛💛

Die beste van 10 jaar - Konsert 2026!!!
11/09/2026

Die beste van 10 jaar - Konsert 2026!!!

Vakansies by Rep en Roer is so lekker!!!!!
17/07/2026

Vakansies by Rep en Roer is so lekker!!!!!

By Rep en Roer speel(leer) klein tot groot ewe hard!!!Wat ñ lekker Herfs week was die nie gewees nie!!!
22/05/2026

By Rep en Roer speel(leer) klein tot groot ewe hard!!!

Wat ñ lekker Herfs week was die nie gewees nie!!!

By Rep en Roer kan kinders nog soos kinders speel!!!!Dankbaar vir elke oomblik van speel!!
05/05/2026

By Rep en Roer kan kinders nog soos kinders speel!!!!

Dankbaar vir elke oomblik van speel!!

01/05/2026

Address

2 Ray Street
Alberton
1449

Telephone

+27823337873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rep en Roer Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category