Laerskool Orion Amptelik

Laerskool Orion Amptelik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Orion Amptelik, Public School, 6 Toinette Street, Alberton.
(1)

โญ๏ธ ๐™ˆ๐™€๐™ ๐™”๐™’๐™€๐™ โญ๏ธ
By Laerskool Orion glo ons dat elke Orie-kind met geloof in Jesus en met YWER in die hart sy drome kan bereik. ๐ŸŒŸ Hier groei sterre wat met liefde, moed en toewyding hul lig vir ander laat skyn. โœจ

01/10/2026

๐Ÿฅถ๐ŸงŠ DIE ORIES VAT DIE KOUE AAN! ๐ŸงŠ๐Ÿฅถ
Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand Streek

Die uitdaging is gestelโ€ฆ en die Ories is IN! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’™โค๏ธ

Op 24 Oktober 2026 trotseer ons Die Grootste Polar Plunge by Alberton Rugbyklub โ€“ alles vir โ€™n goeie doel! ๐ŸŽ“โค๏ธ

Elke deelname help om fondse in te samel vir rentevrye studielenings aan studente wat โ€™n geleentheid nodig het om verder te studeer.

Nou is die vraagโ€ฆ ๐Ÿ‘€

๐Ÿฅถ WIE IS BRAAF GENOEG OM SAAM MET DIE ORIES IN DIE YSBAD TE KLIM?

๐Ÿ“… 24 Oktober 2026
๐Ÿ“ Alberton Rugbyklub / Alberton Day

๐ŸงŠ KLIM IN. TROTSEER DIE KOUE. MAAK โ€™N VERSKIL! ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ๐—ก๐—˜๐—ง๐—•๐—”๐—Ÿ๐ŸHOOPS: SUID-AFRIKAANSE KAMPIOENSKAPPE ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆBaie sterkte aan ons eerstespan-netbaldogters wat op Vrydag, 24 Septembe...
24/09/2026

๐Ÿ๐—ก๐—˜๐—ง๐—•๐—”๐—Ÿ๐Ÿ
HOOPS: SUID-AFRIKAANSE KAMPIOENSKAPPE ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Baie sterkte aan ons eerstespan-netbaldogters wat op Vrydag, 24 September 2026 en Saterdag, 25 September 2026 aan die Suid-Afrikaanse Hoops-kampioenskappe by Hoรซrskool E.G. Jansen deelneem! ๐Ÿ’ช๐Ÿ

Ons wens julle alle sterkte toe. Speel met trots, speel vir mekaar en gee alles op die baan! โค๏ธ๐Ÿ’™

Die Ories staan bankvas agter julle! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ๐—ฃ๐—”-๐—˜๐—ก-๐—ฆ๐—˜๐—จ๐—ก ๐—ž๐—ฅ๐—œ๐—˜๐—ž๐—˜๐—ง๐ŸOp Maandag, 21 September 2026, het ons behoorlik lekker krieketpret by die Ories gehad! ๐ŸคฉOns Ories-m...
23/09/2026

๐Ÿ๐—ฃ๐—”-๐—˜๐—ก-๐—ฆ๐—˜๐—จ๐—ก ๐—ž๐—ฅ๐—œ๐—˜๐—ž๐—˜๐—ง๐Ÿ
Op Maandag, 21 September 2026, het ons behoorlik lekker krieketpret by die Ories gehad! ๐Ÿคฉ

Ons Ories-manspersoneel het teen die Eerstespan te staan gekom, waarna die Eerstespan-seuns se paโ€™s ook hulle beurt op die krieketveld gekry het. Daar was selfs twee ouerspanne wat sake teen mekaar uitgespook het! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ

Dit was โ€™n middag/aand vol goeie krieket, lekker lag en hope pret!

Baie dankie aan elke pa, speler en personeellid wat deel was van die dag en dit saam met ons geniet het.

Dis โ€™n fees om โ€™n Orie te wees! ๐Ÿ’™โค๏ธ

๐Ÿ“ธ-Bonita Mostert

๐Ÿ’™ โ€™n Groot dankie aan ons Hoofleiers en skoolgemeenskap! ๐Ÿ’™Baie dankie aan elke ouer en leerder  wat met soveel liefde en...
23/09/2026

๐Ÿ’™ โ€™n Groot dankie aan ons Hoofleiers en skoolgemeenskap! ๐Ÿ’™

Baie dankie aan elke ouer en leerder wat met soveel liefde en vrygewigheid skryfbehoeftes vir ons uitreikprojek geskenk het. Elke skenking, groot of klein, maak โ€™n besondere verskil en help om โ€™n glimlag en โ€™n bietjie hoop aan โ€™n ander kind te bring.

Baie dankie ook vir die hoofleiers wat die projek gedryf het. โœ๏ธ๐Ÿ“šโค๏ธ

Ons hoofleiers het vandag die skenkings gaan aflaai en was sรณ trots om namens ons skoolgemeenskap hierdie bydrae te kon lewer.

Ons is ongelooflik dankbaar vir โ€™n skoolgemeenskap wat altyd bereid is om โ€™n hand uit te reik en โ€™n verskil te maak. Saam kan ons soveel meer doen! ๐ŸŒŸ

Baie dankie vir elkeen se oop hart en ruim hand. Ons waardeer julle! ๐Ÿ’™

๐ŸŽญโœจ ๐—ž๐—จ๐—Ÿ๐—ง๐—จ๐—จ๐—ฅ๐—”๐—”๐—ก๐—— ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ โœจ๐ŸŽญOns Kultuuraand word vanaand om 18:00 op ons YouTube-kanaal uitgesaai! ๐ŸŽฌhttps://youtu.be/thSMqG4nQ...
23/09/2026

๐ŸŽญโœจ ๐—ž๐—จ๐—Ÿ๐—ง๐—จ๐—จ๐—ฅ๐—”๐—”๐—ก๐—— ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ โœจ๐ŸŽญ
Ons Kultuuraand word vanaand om 18:00 op ons YouTube-kanaal uitgesaai! ๐ŸŽฌ

https://youtu.be/thSMqG4nQZI

Volg gerus die skakel om hierdie spesiale aand, waar ons Ories se ongelooflike kultuurtalent ten toon gestel word, te kyk.๐ŸŒŸ

๐Ÿ“บ Uitsending: 18:00

Ons sien uit daarna om hierdie besonderse aand met julle te deel!

22/09/2026
22/09/2026
22/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ข๐—ก๐—˜๐—˜๐—Ÿ ๐—ฉ๐—œ๐——๐—˜๐—ข | ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ฉ๐—œ๐—˜๐—ฅ ๐—˜๐—ฅ๐—™๐—˜๐—ก๐—œ๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐—ฆ๐—ข๐— ๐— ๐—˜๐—ฅ โ€™๐—ก ๐—•๐—œ๐—˜๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—ง๐—ฅ๐—”๐Ÿ”๐ŸŒถ๏ธ
Vandag was daar behoorlik pret by die Ories! ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿ” BOSSA Mulbarton het vir ons โ€™n lekker GROOT burger gebring en โ€™n paar van ons leerders uitgedaag om te kyk wie diรฉ monsterburger die vinnigste kan baasraak!

Maar die leerders was nie die enigstes wat uitgedaag is nieโ€ฆ ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ

๐ŸŒถ๏ธ Van ons personeellede moes ook wys wat in hulle steek met die BOSSA Hot Wings Challenge! Met โ€™n verskeidenheid heerlike โ€“ en BAIE WARM โ€“ s***e, het dinge vinnig begin vuurvat! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ˜‚

Dit was โ€™n dag propvol pret, lag en lekker gees by die Ories!

โ€™n GROOT dankie aan BOSSA Mulbarton vir julle ondersteuning van die Ories en dat julle gehelp het om vandag sommer ekstra spesiaal te maak! ๐Ÿ–ค๐Ÿค

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Dis โ€™n fees om โ€™n Orie te wees! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Bossa Mulbarton

22/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ฉ๐—œ๐—˜๐—ฅ ๐—˜๐—ฅ๐—™๐—˜๐—ก๐—œ๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐—ฆ๐—ข๐— ๐— ๐—˜๐—ฅ โ€™๐—ก ๐—•๐—œ๐—˜๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—˜๐—ž๐—ฆ๐—ง๐—ฅ๐—”! ๐Ÿ”๐ŸŒถ๏ธ
Vandag was daar behoorlik pret by die Ories! ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿ” BOSSA Mulbarton het vir ons โ€™n lekker GROOT burger gebring en โ€™n paar van ons leerders uitgedaag om te kyk wie diรฉ monsterburger die vinnigste kan baasraak!

Maar die leerders was nie die enigstes wat uitgedaag is nieโ€ฆ ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ

๐ŸŒถ๏ธ Van ons personeellede moes ook wys wat in hulle steek met die BOSSA Hot Wings Challenge! Met โ€™n verskeidenheid heerlike โ€“ en BAIE WARM โ€“ s***e, het dinge vinnig begin vuurvat! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ˜‚

Dit was โ€™n dag propvol pret, lag en lekker gees by die Ories!

โ€™n GROOT dankie aan BOSSA Mulbarton vir julle ondersteuning van die Ories en dat julle gehelp het om vandag sommer ekstra spesiaal te maak! ๐Ÿ–ค๐Ÿค

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Dis โ€™n fees om โ€™n Orie te wees! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Bossa Mulbarton

Address

6 Toinette Street
Alberton
1448

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Orion Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category