05/10/2026
๐Geseรซnde Onderwysersdag aan ons wonderlike span onderwysers by Orionland Kleuterskool!๐
Baie dankie vir julle onbaatsugtige liefde, toewyding en bereidheid om altyd ons kosbare kleuters eerste te stel. โค๏ธ
Julle doen soveel meer as om net onderrig te gee - julle vorm klein hartjies, bou selfvertroue en help om die grondslag vir โn leeftyd te lรช.๐ฑ Julle liefde en teenwoordigheid maak โn verskil wat groter is as wat julle ooit sal besef.
Dit is โn voorreg om saam met so โn besondere span te werk. Ons is dankbaar vir elkeen van julle en die unieke bydrae wat julle tot ons skool en ons kleuters lewer.
Geniet hierdie laaste dag van die vakansie! Mรดre pak ons die laaste 10 weke van die skooljaar saam aan met dieselfde liefde, passie en toewyding wat ons nog altyd aan ons kleuters gee. โค๏ธ
Dankie dat julle elke dag โn verskil maak!๐ท
Ons waardeer julle!!โค๏ธ
๐
โค๏ธ
๐ฑ
โญ
๐