Albertinia HIGH School

Albertinia HIGH School Enter to learn, Leave to Serve

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 10 (16 tot 20 Maart 2026)Waarde vir die maand: Respek
15/03/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 10 (16 tot 20 Maart 2026)
Waarde vir die maand: Respek

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 9( 09 tot 13 Maart 2026)Waarde vir die maand: Respek
08/03/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 9( 09 tot 13 Maart 2026)
Waarde vir die maand: Respek

COLOUR RUN 2026🏃🏃‍♀️🧎‍♂️Baie dankie aan almal wat ons Colour Run ondersteun het. Ons waardeer opreg die betrokkenheid en...
07/03/2026

COLOUR RUN 2026🏃🏃‍♀️🧎‍♂️

Baie dankie aan almal wat ons Colour Run ondersteun het. Ons waardeer opreg die betrokkenheid en ondersteuning van ons ouers, leerders, onderwysers, die Beheerliggaam en die breër gemeenskap.

Julle entoesiasme, samewerking en bereidwilligheid om te help het die dag ’n groot sukses gemaak. Dit wys weer eens wat moontlik is wanneer ’n gemeenskap saamstaan vir ons kinders en ons skool.

Baie dankie vir elke bydrae, groot en klein. Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning opreg. 🌈👏

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 8(02 tot 07 Maart 2026)Waarde vir die maand: Respek
01/03/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 8(02 tot 07 Maart 2026)
Waarde vir die maand: Respek

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 7(23 tot 28 Februarie 2026)Waarde vir die maand: Liefde❤️
22/02/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 7(23 tot 28 Februarie 2026)
Waarde vir die maand: Liefde❤️

ATLETIEKDie volgende leerders het eerste plekke behaal tydens die Hessequa Laerskole Atletiek byeenkoms wat op Saterdag ...
16/02/2026

ATLETIEK

Die volgende leerders het eerste plekke behaal tydens die Hessequa Laerskole Atletiek byeenkoms wat op Saterdag 14 Februarie in Riversdal plaasgevind het:

Willique Jansen - Seuns O/7 - 60m
Elrique Prins - Seuns O/10 - 80m en 100m
Gabriella Oktober - Dogters O/12 - 1200m
Shanville Prins - Seuns O/13 - 200m

By hulle is Atletiek Sameroeper Meneer Solomon.

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 6(16 tot 20 Februarie 2026)Waarde vir die maand: Liefde❤️
15/02/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 6(16 tot 20 Februarie 2026)
Waarde vir die maand: Liefde❤️

13/02/2026

❤️ Happy Valentine's Day ❤️
Ons as Graad 1 maatjies waardeer mamma, pappa, ouma of oupa se liefde en is baie lief vir julle al sê ons dit soms te min. ❤️

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 5(09 tot 13 Februarie 2026)Waarde vir die maand: Liefde❤️
08/02/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 5(09 tot 13 Februarie 2026)
Waarde vir die maand: Liefde❤️

06/02/2026

Ons Graad 1 leerders is hard aan die werk. Hul kan al hul eerste sinne skryf en lees. Ons het dit met klei geoefen eers en daarna self gebou. Die juffrou is trots op elke maatjie. 🌟

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 4(02 tot 06 Februarie 2026)Waarde vir die maand: Liefde❤️
01/02/2026

TEKSVERS VIR DIE WEEK - KWARTAAL 1 - Week 4(02 tot 06 Februarie 2026)
Waarde vir die maand: Liefde❤️

Address

Hornstraat 13
Albertinia
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:15
Tuesday 08:00 - 14:15
Wednesday 08:00 - 14:15
Thursday 08:00 - 14:15
Friday 08:00 - 14:15

Telephone

+27287351018

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Albertinia HIGH School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Albertinia HIGH School:

Shortcuts

Share

Category