Huppelland Kleuterskool Albertinia

Huppelland Kleuterskool Albertinia Huppelland is al sedert 1986 n tuiste vir kleuters van 2 tot 5jr om speel-speel van als om hul te lee

Huppelland is hierdie jaar 40jaar oud en om dit te vier wil ons graag teruggee aan ons gemeenskap.  Ons beoog om ten min...
11/04/2026

Huppelland is hierdie jaar 40jaar oud en om dit te vier wil ons graag teruggee aan ons gemeenskap. Ons beoog om ten minste 40 uitreike te doen na mense en instansies in ons gemeenskap om dankie te sê vir 40jaar ae ondersteuning!! Die 1ste Kwartaal het ons dankie gesê aan die volgende mense:
Kindersorg Albertinia
Hoërskool Albertinia
Oker Primêr
Protea Kleuterskool
Kingdom Kids

Ouma en Oupadag by Huppelland!!
11/04/2026

Ouma en Oupadag by Huppelland!!

Paashasies, tannie Morsjors en vele meer aktiwiteite
11/04/2026

Paashasies, tannie Morsjors en vele meer aktiwiteite

Huppelland se 1ste Lang Tafel in Langstraat  was n reuse sukses, dankie aan ons borge en almal wat n prys geskenk het. H...
26/02/2026

Huppelland se 1ste Lang Tafel in Langstraat was n reuse sukses, dankie aan ons borge en almal wat n prys geskenk het. Huppelland se 40ste verjaarsdag vieringe begin op n hoë noot en gaan so bly tot in September wanneer die skool amptelik verjaar! Baie dankie ook aan ons gasheer van die aand, Francois Boy van wat die aand ekstra spesiaal gemaak het!!

En daar is die 2 Huppelland juffrouens ook gechatgpt🥰🤣
06/02/2026

En daar is die 2 Huppelland juffrouens ook gechatgpt🥰🤣

Huppelland verjaar!!!! Huppelland ia hierdie jaar 40 jaar jonk en ons begin sommer ons fees vieringe met n lekker, 1ste ...
05/02/2026

Huppelland verjaar!!!! Huppelland ia hierdie jaar 40 jaar jonk en ons begin sommer ons fees vieringe met n lekker, 1ste van sy soort, Lang Tafel in Langstraat!!! Ons gasheer is die alombekende Francois Boyce van Samelewing, so dit beloof om n ongelooflike aand te wees! Kom deel in ons fees vieringe en kry jou kaartjies NOU!!!!

Ons einde vd jaar uitstappie na Blasters in Mbaai!  na die tyd was almal se moeg, moeg!!
03/02/2026

Ons einde vd jaar uitstappie na Blasters in Mbaai! na die tyd was almal se moeg, moeg!!

Bietjie gaan dansies doen by Versorgingsdiens en Piekniek dag!!!
02/02/2026

Bietjie gaan dansies doen by Versorgingsdiens en Piekniek dag!!!

Opdress dag!!
31/01/2026

Opdress dag!!

Tannie Selma van die bib help ons om saadjies te olant by huppelland Sept 2025
31/01/2026

Tannie Selma van die bib help ons om saadjies te olant by huppelland Sept 2025

Huppelland Konsert: My Ouma leer Tiktok
31/08/2025

Huppelland Konsert: My Ouma leer Tiktok

Address

Langstraat 28
Albertinia
6695

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27827455400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huppelland Kleuterskool Albertinia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Huppelland Kleuterskool Albertinia:

Shortcuts

Share

Category