Leer my Lees Remediërende Leessentrum

Leer my Lees Remediërende Leessentrum Waar ons `n liefde vir lees by kinders kweek, en werk aan die boublokke van lees.

Klanke
Spelling
Taalleer
Skryf

As `n kind nie kan lees nie, kan hy/sy nie presteer nie.

Kontak my gerus!
07/06/2023

Kontak my gerus!

15/05/2023

Ons is 'n Remediërende Nasorg Sentrum by NG Montana vir GR RR - GR 7 van 12:00 tot 17:30

Wat ons bied:
-Ekstra lees en wiskunde klasse vir GR RR tot GR 3
-Pret met Afrikaans GR 1 tot GR 7
-Hulp met huiswerk
-Hulp met take, praaitjies en opsommings
-Middagetes word voorsien
-Optel van kinders by hulle skool
-Hulp met lopendeskrif
-Ekstra hulp vir kinders wat sukkel met wiskunde
-Remediërde Klasse in lees, klank, skryf en wiskunde vir kleuters Afrikaans en Engels.
-Ons kan ook uitgaan na skole toe.

Kontak ons vandag!
072 584 9461
[email protected]

ONS IS NOU BESKIKBAAR AS 'N FRANCHISE!

Kontak my vandag as jy belangstel om deel te word van die Leer my lees familie!

ONS IS NOU BESKIKBAAR AS 'N FRANCHISE!Kontak my vandag as jy belangstel om deel te word van die Leer my lees familie!
14/04/2023

ONS IS NOU BESKIKBAAR AS 'N FRANCHISE!

Kontak my vandag as jy belangstel om deel te word van die Leer my lees familie!

Address

Akasia
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27725849641

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leer my Lees Remediërende Leessentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leer my Lees Remediërende Leessentrum:

Shortcuts

Share