19/06/2026
Griekwa Hoerskole VKB Platteland.
A school that does things differently
19/06/2026
Griekwa Hoerskole VKB Platteland.
19/06/2026
17/06/2026
So so proud of you. Tha girls.
29/05/2026
Trotse ouers van ons twee top leerders in die Namakwa Distrik vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen.
01/05/2026
SA u/19 Champion. Congratulations Darrel.
24/04/2026
Ons netbalspeelsters wat ons skool gaan verteenwoordig tydens die finale Namakwaland Hoerskole netbalproewe te Calvinia.
Ons weet dit sal goed gaan.
18/04/2026
n Derde plek tydens die Distrik Mootcourt kompetisie. So trots op ons skool se leerders.
Baie dankie Juffrou Warne en Juf Beukes.
08/04/2026
Ons skool se top 5 akademiese presteerders vir kwartaal 1.