23/06/2026
Baie sterkte aan Keon Links (0/12 A) en Rohan Visagie (0/12 B) wat oppad is na Klerksdorp om vir Griekwas te gaan verteenwoordig. Hier het hulle vanaand amptelik hulle Griekwa-uitrusting ontvangπ₯π₯π₯ππππππ
13/06/2026
Aggeneys Primary commemorates Youth Day ππΏπ¦
08/06/2026
Baie geluk aan ons leerders wat aan die SASCE-KOORKOMPETISIE deelgeneem het in Kimberley. Ons is trots op julle! Dankie Juf. Isaacs (koorleier) en Juf. Botes dat julle ons leerders vergesel hetππππ
08/06/2026
Our dedicated netball coaches attended a coaching clinic in Springbok, where they learned new techniques to coach our learners. They are looking forward to the new season to implement these new techniques πππππ₯π₯
08/06/2026
We would like to thank Aggeneys Solar Farm for their generous donation of various curriculum resources, including text books. It is much appreciated and will be utilised properly.ππππ
28/05/2026
Baie sterkte aan ons IntermediΓͺre-fase koor wat vandag in Kimberley gaan deelneem aan die provinsiale SASCE-KOORKOMPETISIE. πππ₯π₯
05/05/2026
Baie geluk aan ons IntermediΓͺre koor wat gister(04-05-26) aan die SASCE-koorkompetisie deelgeneem het, onder leiding van Juf. Melissah Isaacs. Dit was die eerste keer in n lang tyd waar ons Γ± IntermediΓͺre koor ingeskryf het en ons sien uit om te sien wat die toekoms inhou vir hierdie talentvolle leerders!π₯π₯ππππ
05/05/2026
Baie geluk aan ons 0/13 rugby-en netbalspanne wat hulle staal gewys het by die onlangse Wildeklawer toernooi te Kimberley.
Ons seuns het DERDE geΓ«indig en ons meisies het 3 van hul 7 wedstryde gewen. π₯π₯π₯ππ
Baie dankie aan ons Hemelse Vader vir reisgenade en beskerming teenoor ons kinders en dankie aan die afrigters wie ons leerders gelei en vergesel het. ππππ
05/05/2026
Baie geluk aan ons Grondslagfase-koor wat gister(04-05-26) EERSTE PLEK behaal het by die jaarlikse SASCE-koorkompetisie in Springbok onder die kategorie "Early Childhood". Die jongspan het die titel beklink met die liedjie " Mbal Obomvu". Baie geluk aan Juf. Lydia Coetzee en haar spanπ₯π₯πππππ
26/04/2026
Baie geluk aan Kaylin Swartbooi, wat opgeneem is in die Namakwaland 0/12-netbalspanπ₯π₯ Sy neem mΓ΄re deel aan die Noord-Kaap proewe te Upington. Alle Sterkte Kaylinπππͺπͺπ₯π₯