Hoërskool Stellenbosch

Hoërskool Stellenbosch

Share

Hoërskool Stellenbosch is geleë in een van die mees skilderagtige areas in die oudste universiteitsdorp in Suid-Afrika.

Die skool word beskut deur berge, is naby die Eersterivier, oorkant die straat van die Jan S. Marais-park, en in 'n rustige, gevestigde en boomryke woonbuurt. Binne die skoolgebou heers 'n ontspanne en vriendelike atmosfeer. Die skool is in 1978 gestig en het ontwikkel uit die Hoërhandelskool Stellenbosch. Ná 'n beskeie begin is die skool onlangs aangewys as een van die beste skole in die land. Di

Want your school to be the top-listed School/college in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Jannaschstraat
Stellenbosch
7600