Klankpret

Klankpret PRET hulpbronne vir Gr. 4 - 9 Afr. HT/EAT & Eng. HL/FAL TAALKLAS en Robotika vir die Grondslagfase!
(1)

Verlig vandag nog jou ADMINLAS en verwelkom KLANKPRET in jou klas!

๐Ÿ‘‘๐ŸธVRYDAG PRET: ๐Ÿ‘‘Kom wys bietjie julle KI (AI) vaardighede met die afloop van die projekte. Julle sou die natuurlik ook i...
04/09/2026

๐Ÿ‘‘๐ŸธVRYDAG PRET:

๐Ÿ‘‘Kom wys bietjie julle KI (AI) vaardighede met die afloop van die projekte. Julle sou die natuurlik ook in die klas kon gebruik en van toepassing maak op julle jeugverhaal / genre wat julle die kwartaal in die projekte gebruik het.

๐Ÿ‘‘Hier is die por (prompt) wat ek gebruik het. Pas dit gerus aan soos benodig - en ja jy kan dit in Afrikaans in Chatgpt sit. Gebruik ook 'n foto van jou eie keuse van jouself wat jy aanheg aan die por.

๐Ÿ‘‘Por (Prompt):
Gebruik my foto en pas dit aan sodat dit lyk of ek โ€˜n [kies karakter] is in [naam van boek van jou keuse] met [kleding van jou keuse]. Plaas my in [agtergrond / setting].

๐Ÿ‘‘Gaan julle deelneem?

๐Ÿ‘‘Ek het Harry Potter en Professor McGonagall as inspirasie gebruik met Kikker as die Paddaprins.

๐Ÿ‘‘Plaas gerus julle karakters in die kommentaarblokkie...

Lekker Vrydag Klankpretgroete
Professor Etrecia & Paddaprins Kik ๐Ÿธ๐Ÿ‘‘

03/09/2026

LESSON PLANNING TERM 4 GRADE 4 - 7 HOME LANGUAGE
is NOW AVAILABLE!

I am a bit early, but some teachers contacted me asking for the planning. While I am still busy completing the last 14 booklets for Term 3, I am also updating the planning for teachers who need it a bit sooner, as a special request. ๐Ÿธ๐Ÿ˜‰๐Ÿ™

Have a look on www.klankpret.co.za (Winkel

๐Ÿ„๐Ÿ„GRAAD 5 TAALWERKBOEKIE WEEK 5-6Nou beskikbaar! Gaan loer op www.klankpret.co.za KlankpretgroeteEtrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿ„
31/08/2026

๐Ÿ„๐Ÿ„GRAAD 5 TAALWERKBOEKIE WEEK 5-6
Nou beskikbaar!

Gaan loer op www.klankpret.co.za

Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿ„

VRYDAG (SATERDAG) VERRASSINGS FREEBIE - ๐ŸธNOU BESKIKBAAR in Afrikaans en Engels. Hy is slegs vandag en mรดre beskikbaar - ...
30/08/2026

VRYDAG (SATERDAG) VERRASSINGS FREEBIE -

๐ŸธNOU BESKIKBAAR in Afrikaans en Engels.
Hy is slegs vandag en mรดre beskikbaar - daarna sal hy R10 wees.

๐ŸธLaai hom gerus af op www.klankpret.co.za en kom los asseblief kommentaar as jy hom gekry het onder hierdie plasing. ๐Ÿ™Wie weet, dalk wag daar volgende Vrydag nog een op julleโ€ฆ๐Ÿ˜‰

๐ŸธBaie dankie vir al die reaksies, kommentaar en verwysings na Klankpret se blad - my hart klop sommer warm vir die komende lente in Suid-Afrika. ๐Ÿ™๐Ÿ’ž๐Ÿ’–

๐Ÿ’–Op julle manier help julle dat Klankpret so โ€˜n bietjie groei. Ek waardeer dit opreg! ๐Ÿ™

Geniet โ€˜n heerlike naweek - en hou die blad dop vir โ€˜n speletjie mรดre ๐Ÿ˜‰๐Ÿธ๐Ÿ’š

Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿ’š

VRYDAG (SATERDAG) VERRASSINGS FREEBIE - ๐ŸธNOU BESKIKBAAR in Afrikaans en Engels. Hy is slegs vandag en mรดre beskikbaar - ...
29/08/2026

VRYDAG (SATERDAG) VERRASSINGS FREEBIE -

๐ŸธNOU BESKIKBAAR in Afrikaans en Engels.
Hy is slegs vandag en mรดre beskikbaar - daarna sal hy R10 wees.

๐ŸธLaai hom gerus af op www.klankpret.co.za en kom los asseblief kommentaar as jy hom gekry het onder hierdie plasing. ๐Ÿ™Wie weet, dalk wag daar volgende Vrydag nog een op julleโ€ฆ๐Ÿ˜‰

๐ŸธBaie dankie vir al die reaksies, kommentaar en verwysings na Klankpret se blad - my hart klop sommer warm vir die komende lente in Suid-Afrika. ๐Ÿ™๐Ÿ’ž๐Ÿ’–

๐Ÿ’–Op julle manier help julle dat Klankpret so 'n bietjie groei. Ek waardeer dit opreg! ๐Ÿ™

Geniet 'n heerlike naweek - en hou die blad dop vir 'n speletjie mรดre ๐Ÿ˜‰๐Ÿธ๐Ÿ’š

Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿ’š

29/08/2026

GRAAD 5 OMVATTENDE TAALWERKBOEKIE 3 WEEK 5 - 6 (Kwartaal 3)
Is byna BESKIKBAAR!

Ek is net besig om die laaste bladsye en die memorandum te voltooi dan is hierdie boekie ook voltooi vir julle versameling (vir die wat belangstel) ๐Ÿ™๐Ÿธ

Die werkboekies vir weke 7 - 10 volg binnekort, my seuntjie het afgelope Maandag weer begin met skool so Mamma en Kik vang die werk op wat ek gemis het. Dankie vir almal se ondersteuning, geduld en inloer!

Hou die blad dop vir โ€˜n prettige aktiwiteit later vandag!

Ek is ook op Instagram - so as jy instagram het - gaan volg asseblief vir Kik van Klankpret op Instagram en TikTok. ๐Ÿ™๐Ÿธ๐Ÿ‘

Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿ’œ

Te dankie aan Brent Burchell wat so mooi gevra het vir die Engelse weergawe en al die ander onnies wat die plasing sovee...
29/08/2026

Te dankie aan Brent Burchell wat so mooi gevra het vir die Engelse weergawe en al die ander onnies wat die plasing soveel liefde gegee het gister - Baie dankie! ๐Ÿ’•๐Ÿ’–

Ek is besig met die vertaling daarvan in Engels. So jy het nog 'n uur of so kans om 'n Engelse kollega te tag.

Hou die bladsy dop want die Afrikaans en Engelse FREEBIE sal dan later vandag beskikbaar wees om af te laai. Ek maak net gou die Engelse vertaling klaar. ๐Ÿ™

Dankie vir almal se ondersteuning - elke LIKE / SHARE en jou kommentaar maak 'n verskil aan Klankpret se sigbaarheid by die algoritmes. ๐Ÿ™๐ŸŽ‰๐Ÿธ

'n VRYDAG VERRASSING...wat vir julle wag!

Dit is binnekort - Lente - in Suid-Afrika so ons maak gereed vir pragtige bloeisels in die bome en meer gereeld warmer klere...๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Om ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธLentedag ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธte vier is ek besig om 'n klein produkkie (paar werkkaarte) te maak om dankie te sรช aan almal wat altyd hier op my bladsy deelneem aan gesprekke en my plasings LIKE / LOVE of DEEL.

Om hierdie lees en begryp aktiwiteit te ontvang moet jy asseblief hierdie plasing LIKE of LOVE en as jy iemand TAG of verwys kan die persoon ook die skakel na die werkkaarte kry. ๐Ÿ‘โค๏ธ๐Ÿ”–

Kom ons kyk hoeveel LIEFDE julle vir Kikker het...๐Ÿ’•

Die Engels sal volg afhanged van die hoeveelheid interaksie op die plasing ๐Ÿ˜‰๐ŸŒธ๐Ÿ™

'n Heerlike naweek vir julle!
Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿฉท

29/08/2026

GRAAD 5 OMVATTENDE TAALWERKBOEKIE 3 WEEK 5 - 6 (Kwartaal 3)
Is byna BESKIKBAAR!

Ek is net besig om die laaste bladsye en die memorandum te voltooi dan is hierdie boekie ook voltooi vir julle versameling (vir die wat belangstel) ๐Ÿ™๐Ÿธ

Die werkboekies vir weke 7 - 10 volg binnekort, my seuntjie het afgelope Maandag weer begin met skool so Mamma en Kik vang die werk op wat ek gemis het. Dankie vir almal se ondersteuning, geduld en inloer!

Hou die blad dop vir 'n prettige aktiwiteit later vandag!

Ek is ook op Instagram - so as jy instagram het - gaan volg asseblief vir Kik van Klankpret op Instagram en TikTok. ๐Ÿ™๐Ÿธ๐Ÿ‘

Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐Ÿธ๐Ÿ’œ

Adres

Arnhem

Openingstijden

Maandag 09:00 - 18:00
Dinsdag 09:00 - 18:00
Woensdag 09:00 - 18:00
Donderdag 09:00 - 18:00
Vrijdag 09:00 - 18:00

Meldingen

Wees de eerste die het weet en laat ons u een e-mail sturen wanneer Klankpret nieuws en promoties plaatst. Uw e-mailadres wordt niet voor andere doeleinden gebruikt en u kunt zich op elk gewenst moment afmelden.

Contact De Scholen

Stuur een bericht naar Klankpret:

Snelkoppelingen

Delen