02/09/2026
✨ DISNEY BY DIE NTN! 🏰💃
Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy, kuier môreoggend by ons om te gesels oor hul betowerende nuwe produksie, Disney on Stage! 🎭✨
Skakel môre tussen 07:00 en 08:00 in en hoor wat jy by dié kleurryke dansproduksie kan verwag.
📻 Kosmos 94.1 – saam met Jean-Louis en Laimi op die Ontbytprogram!
🇳🇦Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: www.kosmos.com.na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: https://qrco.de/bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100