BergKaree Akademie/Academy

BergKaree Akademie/Academy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BergKaree Akademie/Academy, School, 12 Hügel Street, Windhoek.

31/07/2026
By Bergkarree Akademie glo ons dat onderwys oor baie meer gaan as net punte en toetse.Ons berei kinders voor vir die toe...
25/07/2026

By Bergkarree Akademie glo ons dat onderwys oor baie meer gaan as net punte en toetse.

Ons berei kinders voor vir die toekoms om krities te d**k, probleme op te los, verantwoordelikheid te neem, saam te werk en met selfvertroue nuwe uitdagings aan te pak.

By BergKaree Akademie glo ons dat leer nie net tussen vier mure plaasvind nie. Elke dag bied nuwe geleenthede om te ontd...
22/06/2026

By BergKaree Akademie glo ons dat leer nie net tussen vier mure plaasvind nie. Elke dag bied nuwe geleenthede om te ontdek, te vra, te ervaar en te groei. So ons maak 'n punt daarvan om gereeld op uistappies te gaan.

Ons moedig leerders aan om nuuskierig te wees, vrae te vra en die wêreld rondom hulle as deel van hul leerreis te sien.

Wanneer leer betekenisvol is, onthou kinders dit vir 'n leeftyd.

By Bergkaree Akademie verstaan ons dat elke leerder unieke sterkpunte het en op sy of haar eie manier leer. Daarom begin...
18/06/2026

By Bergkaree Akademie verstaan ons dat elke leerder unieke sterkpunte het en op sy of haar eie manier leer. Daarom begin elke leerder se reis by ons met 'n opvoedkundige sielkundige evaluering.

Op grond van die evaluering ontvang elke leerder 'n persoonlike leerplan wat spesifiek by sy of haar breinprofiel en leerstyl aangepas is. Deurlopende monitering en gereelde aanpassings verseker dat die leerplan so doeltreffend moontlik bly namate die leerder ontwikkel.

Hierdie proses help leerders om hulself en hul eie manier van leer beter te verstaan, terwyl dit ons onderwysers toerus met die kennis om elke leerder doelgerig te ondersteun en optimaal in die klaskamer te akkommodeer.

By Bergkaree Akademie glo ons dat wanneer 'n kind verstaan word, kan hy of sy met selfvertroue groei en presteer.

BergKaree Akademie glo ons kinders móét daarvan hou om skool toe te kom.En weet jy wat? Dit is nie so moeilik nie.Ons do...
06/06/2026

BergKaree Akademie glo ons kinders móét daarvan hou om skool toe te kom.

En weet jy wat? Dit is nie so moeilik nie.

Ons doen nie elke dag wilde toertjies of trek soos narre aan om kinders gelukkig te hou nie. Ons glo eerder in iets baie eenvoudiger.

Ons maak seker elke kind word gesien. Gehoor. Verstaan.

By ons het elke kind 'n plek waar hulle behoort, en ons is opreg dankbaar om hulle deel van ons BergKaree-familie te noem. Akademie

Have you met our adorable four-legged ambassador, Theodore, yet? He’s stealing hearts and spreading smiles at our stall ...
30/05/2026

Have you met our adorable four-legged ambassador, Theodore, yet?

He’s stealing hearts and spreading smiles at our stall today! Come say hello, snap a photo, and discover everything we have to offer at the Baby Expo

Dis lekker om in BergKaree te wees!
30/04/2026

Dis lekker om in BergKaree te wees!

'n Nuwe bladsy vir jou kind se toekomsVind uit wat maak ons uniek.
27/04/2026

'n Nuwe bladsy vir jou kind se toekoms
Vind uit wat maak ons uniek.

Ons glo dat die beste leer die beste is in klein groepies. Deur in klein groepies te werk, kan ons ons benadering by jou...
15/04/2026

Ons glo dat die beste leer die beste is in klein groepies. Deur in klein groepies te werk, kan ons ons benadering by jou spesifieke behoeftes aanpas en seker maak elke leerder se aandag is by die les en nie by die "gogga" op die muur nie.
Kom ervaar self die verskil wat individuele aandag aan jou vordering kan maak.

Address

12 Hügel Street
Windhoek
10005

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:30
Tuesday 07:00 - 13:30
Wednesday 07:00 - 13:30
Thursday 07:00 - 13:30
Friday 07:00 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BergKaree Akademie/Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to BergKaree Akademie/Academy:

Shortcuts

Share