PikkiePark Akademia Pre-primêr

PikkiePark Akademia Pre-primêr Afrikaanse Kleuterskool

Glad nie maklik of perfek nie, maar dit was ongelooflik interessant en lekker! Juffrou Wyna is mal oor ons kunswerk, som...
20/08/2026

Glad nie maklik of perfek nie, maar dit was ongelooflik interessant en lekker! Juffrou Wyna is mal oor ons kunswerk, sommer nasorg kinderz ook n kansie gegee!

DESERT PETS uitstappie is altyd n wenner!
14/08/2026

DESERT PETS uitstappie is altyd n wenner!

14/08/2026

Lekker Troeteldiere uitstappie!
DANKIE DESERT PETS!

Tema: TroeteldiereOns bou n hondjie van plaatkoekied. Sensoriese ontdekking maak dit lekker.Piesang,  biltongwenkbroue, ...
13/08/2026

Tema: Troeteldiere
Ons bou n hondjie van plaatkoekied. Sensoriese ontdekking maak dit lekker.
Piesang, biltongwenkbroue, sokoladesous, bacon,soet spuitroom, en stroop! Groot lekkerte en baie trots dat dit so maklik is. ,

Die vissies het as hul troeteldier tema vissies gemaak. Nie maklik om n naartjie te skil as jy nog tussen 3 en 4 jaar ou...
13/08/2026

Die vissies het as hul troeteldier tema vissies gemaak. Nie maklik om n naartjie te skil as jy nog tussen 3 en 4 jaar oud is nie. Aanhouer wen, en ons vissies was heerlik toe dit by proetyd kom.

Die Uiltjies (babas) en Apies (2jariges) het ook lekker aan beertjies en katjies gebak en brou! Die eet was die maklikst...
13/08/2026

Die Uiltjies (babas) en Apies (2jariges) het ook lekker aan beertjies en katjies gebak en brou! Die eet was die maklikste van hierdie tema!

🥳✨️🎊🍾🥂Baie geluk Tisha!! Jy moet vreeslik lekker verjaar!! Jy is n riem onder die hart en n staatmaker. Dankie vir alles...
11/08/2026

🥳✨️🎊🍾🥂Baie geluk Tisha!! Jy moet vreeslik lekker verjaar!! Jy is n riem onder die hart en n staatmaker. Dankie vir alles wat jy insit in ons skooltjie! Ons is Baie lief vir jou! 🎊🥳❤️

07/08/2026

Gr 7's van die jaar. Ons sal julle in 2027 vreeslik baie mis. Hier was julle net 4 jaartjies oud!

Lekker gekuier by Oom Willie en die wenspan! Saam gesing en gedans en vir Jesus geloof en geprys!
06/08/2026

Lekker gekuier by Oom Willie en die wenspan! Saam gesing en gedans en vir Jesus geloof en geprys!

Baie geluk Charlotte! Mag dit n lekker dag wees vol van bederf en liefde. Ons bid dat Liewe Jesus jou nog vir ons baie j...
06/08/2026

Baie geluk Charlotte! Mag dit n lekker dag wees vol van bederf en liefde. Ons bid dat Liewe Jesus jou nog vir ons baie jare sal spaar. Dankie vir jou omgee en liefde vir ons kleingoed.

Address

Crn/Calvyn & Hegel Str. Akademia
Windhoek
9000

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+264812553500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PikkiePark Akademia Pre-primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PikkiePark Akademia Pre-primêr:

Shortcuts

Share