Pikkiepret

Pikkiepret Ontwikkelingsgroepie

07/09/2022

To understand how posture influences our emotional state, it is important to know what is meant with posture. According to Richard Brennan (2012), posture can be defined as the relationship of one or more parts of the body to the rest. He further explains that it is the outward expression of how we feel inside.

Read more:
https://www.mindmoves.co.za/2017/11/14/adjust-posture-better-mood/

‘n Kind se gedrag is die direkte gevolg van sy vermoe of onvermoe om beweging te beheer. Indien die liggaam nie stil kan...
19/08/2022

‘n Kind se gedrag is die direkte gevolg van sy vermoe of onvermoe om beweging te beheer. Indien die liggaam nie stil kan wees nie, kan die hart of denke ook nie stil wees nie, wat dit vir hul moeilik maak om te konsentreer!

18/08/2022

Die voetsole bevat ‘n kaart van die hele liggaam!

Gee jou kind tyd en ruimte om goed self te doen. Elke aktiwiteit wat jou kind vir homself doen, dra by tot sy gevoel van...
18/08/2022

Gee jou kind tyd en ruimte om goed self te doen. Elke aktiwiteit wat jou kind vir homself doen, dra by tot sy gevoel van onafhanklikheid en selfvertroue. Terwyl hy sy wereld verken, verbreed sy bewustheid van wie hy is!

18/08/2022

‘n Kind moet baie beweeg voordat sy kan stilsit of stilstaan.

17/08/2022

As jy jou balans verbeter, sal dit jou help om grootmotoriese en fynmotoriese koordinasie te ontwikkel!

16/08/2022

Balans verbeter as jy oor verskillende terreine beweeg!

15/08/2022

Konsentrasie is die vermoe om ‘n taak te begin en daarmee aan te hou totdat dit klaar is!

Saam kos maak, saam in die tuin werk, saam kar was of saam die hond bad en saam wasgoed sorteer of die skottelgoed wegpa...
13/08/2022

Saam kos maak, saam in die tuin werk, saam kar was of saam die hond bad en saam wasgoed sorteer of die skottelgoed wegpak, en styf teen mekaar saam boek lees, is heerlike, praktiese en intens positiewe emosionele en kognitiewe ontwikkelingsoomblikke.

Hierdie soort oomblikke vul elke emosionele krakie lag-lag!

12/08/2022

Die regte soort stimulasie op die regte tyd wakker ontwikkeling op ‘n speelse manier aan!

11/08/2022

Vir ‘n kind wat nie gereed is nie, is skool ‘n pyniging. Vir ‘n kind wat gereed is, is skool ‘n avontuur.

Address

Papageienweg 77 Hochlandpark
Windhoek
9000

Telephone

+264812390922

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pikkiepret posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pikkiepret:

Shortcuts

Share

Category