02/06/2026
Grace family Church
Kleuterkapperjolle is die perfekte kleuterskool vir jou kind/kinders om by te speel en te leer.
02/06/2026
Grace family Church
02/06/2026
Moet nie die geleentheid misloop nie!!!
20/04/2026
Beroepe dag: Wie wil wat word as hul groot is?
20/04/2026
Oefen ons knip vermoë....
20/04/2026
Beroepe: Luhgawe uitstappie...Wie wil n "Pilot" of ʼn lugwaardin word??? Ons juffies het dit vreeslik geniet!!! Baie dankie West Air....dit was heerlik!!!
20/04/2026
Beroepe: Ons leer oor houtwerk! Baie dankie Timber Minds vir die heerlike instappie...
| Monday | 06:45 - 17:30 |
| Tuesday | 06:45 - 17:30 |
| Wednesday | 06:45 - 17:30 |
| Thursday | 06:45 - 17:30 |
| Friday | 06:45 - 17:30 |