02/09/2026
Nog nooit gehoor van 'n xiloteek nie! 'n Biebie is 'n wat? Die woorde hieronder staan almal in woordeboeke, maar word nie elke dag gebruik nie. As jy meer as 15 uit 29 van hierdie woorde se betekenisse ken, mag jy jouself op die skouer klop!