Kleingetrein

Kleingetrein Ons bied die beste moontlike opvoeding en onderrig

😍
18/02/2025

😍

Ons toets ons ore
18/02/2025

Ons toets ons ore

Dis heerlike Lente, die Winter's verby.....
04/09/2024

Dis heerlike Lente, die Winter's verby.....

Ons hempies is klaar❀
13/05/2024

Ons hempies is klaar❀

23/01/2024
McDonalds in Windhoek
05/07/2023

McDonalds in Windhoek

18/06/2023

"By 'n onlangse werkswinkel vertel 'n onderwyseres vir my sy het uit interessantheid vir haar klas gevra of hul met ‘iets’ gaan slaap, soos 'n beertjie, bottel ens. Hierdie was 6-jariges; 9 uit die 11 kinders het gesĂȘ hul ‘gaan slaap’ met 'n foon of tablet.

Ons kinders is gebreek want ouerskap ontbreek."

Kinders lĂȘ ons geweldig na aan die hart en daarom vind ons hierdie ontstellend. Dit is ons grootste wens dat elke ouer sal leer hoe uiters sensitief die kind se totale ontwikkeling en wese is, veral binne die eerste 6 jaar.

Kom ouers, ons kan beter!!

"When we know better, we do better."

https://babygym.co.za/play-learn-grow-workshops/

Address

Windhoek

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+264818475399

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleingetrein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category