14/08/2026
Borrels, musiek en hope pret! 🫧🎶
Ons Vrydag was propvol glimlagte en goeie tye!Die maatjies het vandag omtrent gedans, gesing en borrels gejaag.
Daar is geen beter manier om die naweek te begin nie!