30/05/2026
Net n terugblik. Moenie vergeet om u Martha's Boerseep Namibia ,te koop nie.
Boerseep sorg vir Martha se oudag
Tanja Bause“Ek is seker my pa kyk van die hemel af op my en ek is so spyt hy kon nie my besigheid sien nie. Hy sou op hierdie stoel gesit het en vir my gevra het: ‘Nana, hoe...
09/04/2026
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Celeste S Van Wyk, Orcila Nabanda-Ndovie
09/04/2026
Dankie vir elke een,wat Martha's Boerseep Namibia ,koop. Ons het op die oomblik, drie lyne beskikbaar,nl: Bar seep,Gerasperde seep en boer seep gel.Onthou, hierdie boer seep is uniek,vir enige hardnekkige vuillis, h**p kraag,vet kolle, vadoeke,sokkies en enige wit kleding of beddegoed. Boer seep kan gebruik word ook op enige kleur wasgoed.Baba of kinder klere, is n moet was,met boer seep. Dit werk net baie goed op wit wasgoed. Dit is ook goed vir restaurante en hotelle se tafeldoeke en beddegoed.Gebruik lou water asb. Ons het ook n gel, wat gebruik kan word,in plaas van die koekie seep. Sommige mense wil mos nie meer koekie seep gebruik nie. Gel kan ook makliker gebruik word,om tekkies en skoene te was. Martha s boer seep, is nou reg oor Namibia beskikbaar. Kry joune so gou moontlik,by die winkels in die poster. Skakel gerus,vir meer navrae; 0812575774Thank you to everyone who buys Martha's Boer Soap Namibia. We currently have three lines available, namely: Bar soap, Grated soap and Boer Soap gel. Remember, this Boer Soap is unique for any stubborn dirt, shirt collars, grease stains, dishcloths, socks and any white clothing or bedding. Boer Soap can also be used on any color laundry. It only works very well on white laundry. It is also good for restaurants and hotels' tablecloths and bedding. Please use lukewarm water. We also have a gel that can be used instead of the bar soap. Some people don't want to use bar soap anymore. Gel can also be used more easily to wash sneakers and shoes. Martha's Boer Soap is now available all over Namibia. Get yours as soon as possible at the stores in the poster. Feel free to call for more inquiries; 0812575774 Please share!