Morsjorsies Pre-Primêr

Morsjorsies Pre-Primêr Algemene inligting, foto's en nuus van Morsjorsies preprimêre skool.

Morsjorsies Pre-Primêr Gradeplegtigheid 2025 💞
28/11/2025

Morsjorsies Pre-Primêr Gradeplegtigheid 2025 💞

Kersfeesete 2025 Afsluiting van 'n pragtige jaar - die jaar waarin Morsjorsies 20 jaar oud geword het! Geseënde feestyd ...
28/11/2025

Kersfeesete 2025
Afsluiting van 'n pragtige jaar - die jaar waarin Morsjorsies 20 jaar oud geword het!
Geseënde feestyd vir almal!! 🎁

TEMA: Inkopies en geld - Morsjorsies Pre-Primêr het geld "gemaak" 😉, en toe koop hulle daarmee 'n fliekkaartjie, popcorn...
15/08/2025

TEMA: Inkopies en geld - Morsjorsies Pre-Primêr het geld "gemaak" 😉, en toe koop hulle daarmee 'n fliekkaartjie, popcorn en koeldrank.
Prettig🍿🎬💰📽🍿🎞

12/06/2025
Morsjorsies Pre-Primêr het vandag die BRANDWEER besoek.  Wat 'n prettige uitstappie! Baie dankie vir almal wat dit moont...
12/06/2025

Morsjorsies Pre-Primêr het vandag die BRANDWEER besoek. Wat 'n prettige uitstappie!
Baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het.
Dit was vir die kinders 'n onvergeetlike ervaring!!

Morsjorsies Pre-Primêr se tema "Troeteldiere".Baie dankie Intergate Namibia vir die vervoer, en al die ouers wat kos vir...
28/02/2025

Morsjorsies Pre-Primêr se tema "Troeteldiere".
Baie dankie Intergate Namibia vir die vervoer,
en al die ouers wat kos vir die diere gestuur het!
🐈🐩🐈‍⬛🐕🐕‍🦺

Morsjorsies Pre-Primêr het 'n voldagpos beskikbaar vir 'n assistent-juffrou.Stuur CV's na susan.morsjorsies@gmail.com of...
28/01/2025

Morsjorsies Pre-Primêr het 'n voldagpos beskikbaar vir 'n assistent-juffrou.
Stuur CV's na [email protected]
of whatsapp na 081 214 4224

Morsjorsies Pre-Primêr 🧑‍🎓Gradeplegtigheid 👨‍🎓en braai 2024 🥓🍨🌭🍡
22/11/2024

Morsjorsies Pre-Primêr
🧑‍🎓Gradeplegtigheid 👨‍🎓en braai 2024 🥓🍨🌭🍡

Morsjorsies Pre-Primêr Konsert 2024 was pragtig🎭🍄🧵🍄🪡🍄🎉🍄
15/11/2024

Morsjorsies Pre-Primêr Konsert 2024 was pragtig🎭🍄🧵🍄🪡🍄🎉🍄

As die weer saamspeel hou ons by Morsjorsies Pre-Primêr Buiteskool! 😃
11/10/2024

As die weer saamspeel hou ons by Morsjorsies Pre-Primêr Buiteskool! 😃

Morsjorsies Pre-Primêr by die 🚒BRANDWEER!! Baie dankie aan King Charcoal en Walvisbaai se brandweermanne en -vroue! Die ...
03/10/2024

Morsjorsies Pre-Primêr by die 🚒BRANDWEER!!
Baie dankie aan King Charcoal en Walvisbaai se brandweermanne en -vroue!
Die kinders het dit baie geniet! 🥰😀🥳❣️

Morsjorsies Pre-Primêr op die LOGOS HOPE boot!!! 😃
12/07/2024

Morsjorsies Pre-Primêr op die LOGOS HOPE boot!!! 😃

Address

Piet//Heibeb
Walvis Bay
9000

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+264812144224

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Morsjorsies Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Morsjorsies Pre-Primêr:

Shortcuts

Share

Category