Tsumeb Gimnasium

Tsumeb Gimnasium "Die skool met die hartklop." - Bakkies Grobbelaar

01/09/2026
Baie geluk aan ons ses Tsumeb Gimnasium-leerders wat gekies is om deel te wees van die NAPSO Kultuurspan 2026! ⭐ Megan l...
01/09/2026

Baie geluk aan ons ses Tsumeb Gimnasium-leerders wat gekies is om deel te wees van die NAPSO Kultuurspan 2026!

⭐ Megan le Roux
⭐ Joné Kuhn
⭐ George van der Merwe
⭐ Jay-Lynn Kotze
⭐ Chris-Marie Esterhuysen
⭐ Bennie van der Westhuizen

Trots op julle! 🎭 🎶

NAPSO KUNS -& KULTUURFEES.🎶💃🎨🎭🏏 van sing, dans, kuns en drama tot krieket! Baie geluk aan elke leerder wat met soveel ta...
31/08/2026

NAPSO KUNS -& KULTUURFEES.

🎶💃🎨🎭🏏 van sing, dans, kuns en drama tot krieket!

Baie geluk aan elke leerder wat met soveel talent, passie en harde werk uitgeblink het by die NAPSO Kuns- en Kultuurfees, asook aan ons krieketspanne wat hul uitstekend van hul taak gekwyt het! 👏

’n Reuse dankie aan Gobabis Gymnasium Private School vir julle ongelooflike gasvryheid en puik organisering.

GIMMIES, JULLE MAAK ONS TROTS! ❤️💪

Baie geluk, George van der Merwe.Na uitstekende prestasies by die Namibia Championships is George gekies om deel te wees...
29/08/2026

Baie geluk, George van der Merwe.
Na uitstekende prestasies by die Namibia Championships is George gekies om deel te wees van die Showcase! 🎤 🎭

Baie geluk met hierdie besondere prestasie — Gimmies is trots op jou! ❤️

Baie geluk aan Anke Kriel met haar ongelooflike prestasie om gekies te word vir die 2026 COSSASA Games in Bulawayo, Zimb...
29/08/2026

Baie geluk aan Anke Kriel met haar ongelooflike prestasie om gekies te word vir die 2026 COSSASA Games in Bulawayo, Zimbabwe!
Gaan verteenwoordig Namibië met trots en geniet elke oomblik!

Gimmies is trots op jou! ❤️🏐

28/08/2026
28/08/2026
28/08/2026

Address

1st Street
Tsumeb
6000

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+26467221820

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tsumeb Gimnasium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category