Hartediefies Dagsorg

Hartediefies Dagsorg Ek as dag Mamma wil nie Jou as Mamma se plekkie in neem nie, maar wil graag sy/haar dag mamma wees en Jou kindjie oppas en lief he soos my eieโ™ก

29/08/2019
Ek het Nooit gedink ek gaan Jou so Lief he nie!!Jou eerste Paar weke was n Rowwe paar weke ๐Ÿ˜‚Maar ons is daar deur!Vandag...
04/07/2019

Ek het Nooit gedink ek gaan Jou so Lief he nie!!
Jou eerste Paar weke was n Rowwe paar weke ๐Ÿ˜‚
Maar ons is daar deur!

Vandag is Jy die Oulikste klein seuntjie.. ook maar stout ๐Ÿคญ๐Ÿคซ

Jy Moet Lekker verjaar ๐ŸŽ‚๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿซ
Lief Jou Boeta Boude!!

My NyNy vandag is jy EEN ๐Ÿ˜Jys vir so kort tydjie deel van my Lewe en ek kan nie genoeg kry van Jou liefies nie, Jys dier...
23/05/2019

My NyNy vandag is jy EEN ๐Ÿ˜

Jys vir so kort tydjie deel van my Lewe en ek kan nie genoeg kry van Jou liefies nie, Jys dierbaar, Stout, besig en die Pragtigste Poppie

Dankie Mamma dat ek deel kan wees van Julle Prinses se Lewe ๐Ÿ’

Tannie Lief Jou Mianรฉ ๐Ÿ˜˜

Na skool selfie liefde ๐Ÿ˜
16/04/2019

Na skool selfie liefde ๐Ÿ˜

Van My diefie Liefies ๐Ÿคฉ
20/03/2019

Van My diefie Liefies ๐Ÿคฉ

Ek weet nie wie is rowwer nie ๐Ÿค—๐Ÿค”Julle 2 hou my Besig ๐Ÿ˜Ž
20/03/2019

Ek weet nie wie is rowwer nie ๐Ÿค—๐Ÿค”
Julle 2 hou my Besig ๐Ÿ˜Ž

Heeldag was ek fine ๐Ÿค—Tot jy en Mamma weg gery het.. Milla Muis... waar was my woorde heeldag?Nou wil ek boeke skryf oor ...
30/11/2018

Heeldag was ek fine ๐Ÿค—
Tot jy en Mamma weg gery het..
Milla Muis... waar was my woorde heeldag?
Nou wil ek boeke skryf oor jou.

Jy het my geleer om vroeg op te staan in die oggende ๐Ÿ˜… Jou geselsies vroeg oggend.. jou laggies.. en soms jou trane... dit gaan ek mis my tannie Kind!
Jy het my geleer om baie vrae te antwoord voor 7 in die oggend... ๐Ÿ˜Š
Jy het my geleer van liefde... โ™ฅ๏ธ
Jy is Liefde tannie Kind!!

Waar gaan ek weer so slim kind kry? Soms het jy met woorde hier aan gekom wat ek eers moes google ๐Ÿ˜‚๐Ÿคฃ maar jy het dit geweet.

Laat daai liggie skyn โญ๐ŸŒŸ Soos ek weet hy kan!
Lief jou tannie Kind!!

Xander Lief!!Nou die dag was jy net 3 maande oud...Vandag stap jy treetjie vir treetjie deur my huis en diep spore deur ...
11/10/2018

Xander Lief!!
Nou die dag was jy net 3 maande oud...
Vandag stap jy treetjie vir treetjie deur my huis en diep spore deur my hart โค
Ek het Jou so LIEF eiewil seuntjie.

Jy moet Lekker Verjaar ๐Ÿ˜˜๐Ÿ˜˜๐Ÿ˜˜

My babes ๐Ÿค— Jys so spesiaal en so "my way or no way' ๐Ÿ˜‚Jy gesels Altyd so baie al verstaan ek net elke 5de woord..Dankie d...
03/10/2018

My babes ๐Ÿค—

Jys so spesiaal en so "my way or no way' ๐Ÿ˜‚
Jy gesels Altyd so baie al verstaan ek net elke 5de woord..
Dankie dat Jy deel is van my Lewe babes๐Ÿ’

Jy moet Lekker verjaar Cianca lief!!
Tannie lief JOU!!

Mijeรคn...Jys vandag EEN jaartjie oud! Vir 9maande kleur jy al My Lewe in, ek is so Dankbaar dat ek jou kan deel met Mamm...
21/09/2018

Mijeรคn...
Jys vandag EEN jaartjie oud!
Vir 9maande kleur jy al My Lewe in, ek is so Dankbaar dat ek jou kan deel met Mamma en Pappa en DAT hulle My vertrou met so Mooie baba!
Hierdie Tannie Lief JOU bitter Baie!

Jy moet Lekker verjaar

Swemdag
04/09/2018

Swemdag

My ander kinders
22/08/2018

My ander kinders

Address

17 De Weg
Tsumeb
3000

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

0813697112

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartediefies Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category