19/04/2023
Hierdie oulike boekie is ook nou in Afrikaans beskikbaar!
26 Bladsye. Elke alfabetletter het 'n sin wat by die letter pas.
Hierdie boekie het meer as 400 alfabetwoorde.
Elke letter het leë spasies om woorde in te vul soos die kind nuwe woorde leer/herken.
Volg gerus die skakel vir Afrikaans: https://wolfiedesigns.co.za/collections/graad-1-hulpmiddels/products/my-vul-in-alfabet-woordeboek
Volg gerus die skakel vir Engels: https://wolfiedesigns.co.za/products/my-fill-in-alphabet-dictionary?_pos=1&_psq=fill%20in&_ss=e&_v=1.0&variant=43335597883619
Slegs R20! (PDF-formaat)