25/01/2023
Rehoboth Primary School - RPS
Rehoboth Primary School was established on 26 May 1998 in the Hardap region, Namibia.
25/01/2023
Primêre Skool Rehoboth
Graad R - Inskrywings 2023.
Inskrywings begin op
Maandag, 16 Mei - 29 Junie 2022.
- Leerlinge moet in 2017
gebore wees.
- Bring ń gesertifiseerde afskrif van geboortesertifikaat saam.
Dankie
Enige navrae kan u die skool kontak.
062 522500
0816950072
Goeiedag ouers
Maandag, 4 April 2022 begin ons met Wintertyd. Die skool sal dan om 07:20 vir alle leerlinge begin. Die graad 3-7 leerlinge sal elke dag om 13:20 verdaag. Graad R leerlinge sal om 11:50 verdaag. Graad 1&2 leerlinge verdaag om 12:40. Vrydae sal die Graad R leerlinge om 11:10 en Graad 1&2 leerlinge om 11:50 verdaag. Ouers moet asb toesien dat leerlinge elke dag die skool bywoon en die dra van maskers is nog verpligtend. Baie dankie vir u sameweking.
Senior Primary Assembly
Primêre Skool Rehoboth
Geagte Ouers
Neem kennis dat ons op Sondag 12 September 2021 om 15h00 ons skoolouer vergadering sal hê. Tydens hierdie vergadering sal ons die nuwe skoolraad verkies.
U teenwoordigheid sal hoog op prys gestel word.
Baie dankie
Skoolhoof
Geagte Ouers
Skool begin vroeër vanaf Maandag 6 September 2021.
- Alle leerlinge moet om 6:50 by die skool wees.
- Eerste periode begin stiptelik om 7:00
Verdaagtye:
Graad R - 11:20
Graad 1&2 - 12:10
Graad 3-7 - 12:50
Sien asb toe dat u kind betyds kom haal word.
Baie dankie
*Primêre Skool Rehoboth*
Skool Her-opening:
- Neem kennis dat die skool môre, 04 Augustus 2021, om 07:15 sal begin.
- Graad R - 6 sal op alternatiewe dae inkom en ons sal môre 04 Augustus met Groep 1 begin.
- Graad 7 sal vanaf môre met volle "face to face" klasse begin.
- Alle leerlinge moet elke dag met n skoon masker opdaag.
- Geen ouers sal op perseel toegelaat word nie.
*Verdaagtye*:
- Graad R: 11:30
- Graad 1: 12:10
- Graad 2: 12:40
- Graad 3 - 7: 13:20
- Baie dankie
Skoolhoof
Primêre Skool Rehoboth
Her-opening:
- Skool begin Woensdag 26 Mei 2021 stiptelik om 7H20 vir groep 1.(een)
Donderdag 27 Mei 2021 vir groep 2.(twee)
- Leerlinge moet elke dag met n skoon masker opdaag.
- As deel van Covid regulasies sal geen ouer op skoolgrond toegelaat word nie.
Baie dankie.
Skoolhoof
Geagte ouers
Neem asb. kennis dat die skool amptelik op Dinsdag, 26 Januarie 2021 vir Groep 1 en 27 Januarie 2021 vir Groep 2 begin. Graad R leerlinge van 2021 se ouers mag hul kinders vergesel en kom op die Pre-Primêre perseel bymekaar. Graad 1 leerlinge van 2021 kom op area voor kantoor bymekaar.
Graad 2 – Graad 6 van 2021 gaan na hul register klasse van 2020. Geen ouers word op skool terrein toegelaat asgevolg van Covid Regulasies. Klas onderwysers sal nodige inligting met u deel.
Elke leerling is verplig om hul eie skoon masker, waterbottel, santizer en kosblik te hê. U kind se skryfbehoeftes moet gemerk wees en kan gedurende die eerste week by die klas ingehandig word.
Skoolure: Skool begin vir alle leerlinge om 6h50vm en leerlinge kan vanaf 6h30vm aanmeld by die skool.
Verdaagtye: Graad R - 10h00vm
Graad 1 - 11h00vm
Graad 2 - 11h20vm
Graad 3-7 - 12h50nm
Skakel asb die skool, 062522500 vir enige verdere inligting. Baie dankie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Rehoboth
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 15:00 |