Privaatskool Moria

Privaatskool Moria Privaatskool Moria is 'n opvoedkundige instelling,wat leerlinge vorm en inspireer om hulle volle pote

Sterkte gimnaste!
04/09/2026

Sterkte gimnaste!

Alle aansoeke is welkom!
01/09/2026

Alle aansoeke is welkom!

Gelukkige Lentedag!
01/09/2026

Gelukkige Lentedag!

Moria is trots op ons Kultuursterre!
01/09/2026

Moria is trots op ons Kultuursterre!

28/08/2026

Mr and Ms Napso 2026 was officially been crowned Nienke Laubscher and Dorean Witbeen👑👏🎉.

Baie geluk aan Nienke Laubscher wat gisteraand gekroon is as Mej Napso Namibia 2026. En Ruben Pearson wat as 2de prins g...
28/08/2026

Baie geluk aan Nienke Laubscher wat gisteraand gekroon is as Mej Napso Namibia 2026. En Ruben Pearson wat as 2de prins gekroon is.

MORIA IS TROTS!!!

27/08/2026

Baie sterkte aan Mnr Moria, Ruben Pearson, en Mej Moria, Nienke Laubscher, wat vanaand Privaatskool Moria verteenwoordig by die Mnr. & Mej. NAPSO-kompetisie in Gobabis!

​Stap op die verhoog met trots, skitter met selfvertroue en geniet elke sekonde. Ons is reeds baie trots op julle!

Baie geluk met jou verjaarsdag!Mag die Here jou nuwe lewensjaar ryklik seën.
27/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag!
Mag die Here jou nuwe lewensjaar ryklik seën.

Baie geluk met tannie Juliana se verjaarsdag vandag. Mag God tannie seën in hierdie nuwe lewensjaar, geniet elke oomblik...
25/08/2026

Baie geluk met tannie Juliana se verjaarsdag vandag. Mag God tannie seën in hierdie nuwe lewensjaar, geniet elke oomblik!

22/08/2026

Address

Church Street
Outjo
9000

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+26467313051

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Privaatskool Moria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Privaatskool Moria:

Shortcuts

Share

Category