Footprints Montessori Otjiwarongo

Footprints Montessori Otjiwarongo

Share

Educational

Footprints Montessori’s focus is to strive for each child’s independence and to promote cognitive, emotional, physical, spiritual and social development, through a fun, interactive and special educational method.

11/02/2026

We would like to extend a big thank you to our generous sponsors, as well as our wonderful parents, who helped make our annual jaffle sale possible.

Photos from Footprints Montessori Otjiwarongo's post 08/02/2026

In celebration of teachers on National Teacher Prayer Day..
P R A Y E R D A Y | for Education and Teaching 🍎✏️🎓

This Sunday (8 February 2026), we pray for Education and Teaching.

We are grateful for teachers and support staff who plant seeds in the lives of children and young people, helping them grow and reach their full potential. 🌱 A big, big thank you!

04/02/2026

Vandag kom deel ek as kleuterskool juffrou en -hoof (ek was self in gesprek met verskeie Grondslagfase juffrouens.

Ons staan op knieê en smeek julle ASSEBLIEF.
Hou op om hierdie klein lyfies AKADEMIES reg te kry vir Graad 1. GROOT ASSEBLIEF.

Hou op dat die kinders werkskaarte kry om hulle "reg te kry" vir Graad 1. Julle doen meer skade as goed. Ek het hierdie afgelope 2x weke net gesien hoe oningelig is ouers en kleuterskole.
Hierdie is NIE my MENING NIE. Dit is FEITE!!

Gaan bietjie na arbeidsterapeute toe en vra hulle self.
Die kleintjies moet alles PRAKTIES doen.!!!

Klim; klouter; voel; vat; SPEEL SPEEL SPEEL en nog verskriklik BAIE SPEEL. Die eerste kwartaal mag hulle dalk die "slimste" wees maar word gou verbygevat want daai lyfie kort nog baie GROOT MOTORIESE spel. Alles moet op SPEEL MANIER gedoen word.

Kinders in Graad 1 kan nie stilsit nie want daai lyfies het nie genoeg kans gehad om te ontwikkel nie. Ons kry dalk so bietjie 'slim' kinders maar hulle luister nie. Weet nie om na hulle eie besittings te kyk en te bêre nie en op te ruim nie. Leer daai lyfies verantwoordelikheid. Gee hulle selfvertroue. Maak hulle slim. Oefen name in die sand. Doen letterherkenning met klei. Laat hulle prentjies in tydskrifte knip. Brei die woordeskat uit deur te luister en hulle kans te gee om hulle storie te vertel. Lees vir hulle stories maar asseblief tog los daai werkskaarte en inkleurprentjies. Laat hulle self teken en so what as dit nie mooi is nie. Leer hulle dis oraait om foute te maak en my prentjie hoef nie perfek en soos almal sin te lyk nie. Leer hulle kreatiwiteit. Los asb LEES en SKRYF vir Graad1 en leer die Mammas en Pappas dat SPEEL BAIE HARDE WERK IS

Kan ons asseblief weer hande-vat in kleuterkinders se beste belang.

Photos from The Mom Psychologist's post 16/01/2026
Photos from Footprints Montessori Otjiwarongo's post 10/01/2026

2026 Footprints team

10/01/2026

Happy birthday Footprints Montessori

06/01/2026
Want your school to be the top-listed School/college in Otjiwarongo?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Vrede Avenue 32
Otjiwarongo
9000